Navorsers aan die Universiteit van Stanford het bevestig dat die gereelde gebruik van dagga jou sekslewe verbeter.
Volgens die studie het paartjies wat dagga gebruik 20% meer seks as ander mense. Dit geld vir mense van alle ouderdomme. Daar is ook aanduidings dat dit die kwaliteit van seks verbeter.
Die studie se bevindings is gepubliseer in die Journal of Sexual Medicine.
(via Seks101 blog)
Mediese inligting en boererate in Afrikaans - Ons bly op hoogte van die jongste navorsing oor 148 plante in wetenskaplike joernale ter ondersteuning van primêre gesondheidsorg.


No comments :
Post a Comment