’n Onlangse studie het bevind dat indien jy jou slaapkamer se vensters en deure oopmaak voor jy gaan slaap, jou slaapkwaliteit aansienlik verbeter.
Deure alles oop te maak word die koolstofdioksiedvlakke in die vertrek verlaag. Die verlaagde vlakke bring baie beter slaap mee.
Die studie is gepubliseer in Indoor Air: International Journal of Indoor Environment and Health.
(foto: Tim Collins)
Mediese inligting en boererate in Afrikaans - Ons bly op hoogte van die jongste navorsing oor 145 plante in wetenskaplike joernale ter ondersteuning van primêre gesondheidsorg.
19.3.18
Subscribe to:
Post Comments
(
Atom
)


No comments :
Post a Comment