Daar is nie altyd tekens van hierdie tipe breek nie. Daar kan egter ’n groot hoeveelheid bloed uit die neus kom. Daarna sal die gesig swel en kneusing kan rondom die oë ontwikkel. Asemhaling mag moeilik wees op die stadium.
Die persoon moet sodra moontlik by ’n hospitaal kom.
Mediese inligting en boererate in Afrikaans - Ons bly op hoogte van die jongste navorsing oor 145 plante in wetenskaplike joernale ter ondersteuning van primêre gesondheidsorg.

No comments :
Post a Comment