Indien jy verstik sonder dat daar enige ander persoon in die omtrek is om jou te help nie, kan jy selfs die Heimlich-tegniek op jouself toepas sê Meiring. Kyk die volgende video om te verstaan hoe.
Mediese inligting en boererate in Afrikaans - Ons bly op hoogte van die jongste navorsing oor 145 plante in wetenskaplike joernale ter ondersteuning van primêre gesondheidsorg.
No comments :
Post a Comment