Baie slagoffers van haaiaanvalle sterf weens swak eerstehulpbehandeling; soms met relatief klein beserings.
Die wesenlike probleem van ’n haaibyt is bloeding en ernstige skok.
Die bloeding moet sodra moontlik beheer word deurdruk toe te pas. Die persoon moet ook dadelik vir skok behandel word. Daarna sorg jy dat die persoon by die hospitaal kom.
Mediese inligting en boererate in Afrikaans - Ons bly op hoogte van die jongste navorsing oor 148 plante in wetenskaplike joernale ter ondersteuning van primêre gesondheidsorg.


No comments :
Post a Comment