Boererate.com het onlangs die A-afdeling van die Mediese Woordeboek en Gids voltooi.
Daar is inskrywings van A tot Z in die lys wat deurlopend bygewerk word. A is voorlopig voltooi.
Behalwe mediese terme is daar ook skakels wat lei na natuurlike middels, soos byvoorbeeld aalwyn.
Dit is een van die mees volledigste gratis woordelyste van sy soort in Afrikaans.
Boererate.com het ook ’n handige Kruiegids wat verskeie kwale kan help genees en handige inligting oor Noodhulp.
Mediese inligting en boererate in Afrikaans - Ons bly op hoogte van die jongste navorsing oor 150 plante in wetenskaplike joernale ter ondersteuning van primêre gesondheidsorg.


No comments :
Post a Comment