Daar is kieme in die bekke van sowel huis- as wilde diere wat skadelik kan wees vir jou. Selfs ’n byt deur ’n mens kan gevaarlik wees.
Enige bytplek wat ’n breuk in die vel veroorsaak het gou aandag nodig om infeksie te voorkom.
’n Byt kan verder gekompliseer word deur tetanus en hondsdolheid.
Simptome en tekens
• Een of meer steekwond volgens die patroon van tande.
• Skeurwonde as gevolg van ’n skeurbyt.
• Die bloeding sal afhang na gelang van die omvang van die besering.
Behandel die wond dadelik en kry mediese hulp.
Mediese inligting en boererate in Afrikaans - Ons bly op hoogte van die jongste navorsing oor 145 plante in wetenskaplike joernale ter ondersteuning van primêre gesondheidsorg.
No comments :
Post a Comment