1. Lig en ondersteun die beseerde deel in ’n posisie wat vir die persoon gemaklik is.
2. Hou ’n koue kompres op die beseerde area om die bloeding te beperk en die swelsel te verminder.
3. Kry mediese hulp as jy vermoed dit is ernstig.
Mediese inligting en boererate in Afrikaans - Ons bly op hoogte van die jongste navorsing oor 145 plante in wetenskaplike joernale ter ondersteuning van primêre gesondheidsorg.


No comments :
Post a Comment