Musiek kan ’n handige
hulpmiddel wees in palliatiewe sorg. Daar is min navorsing in die verband, maar
dink byvoorbeeld hoe dit kan help met ontspanning en gerusstelling.
’n Onlangse studie in
Duitsland het getoon dat musiek beslis voordele inhou vir pasiënte in
palliatiewe sorg.
Die navorsing is
gepubliseer in Deutsches Ärzteblatt International.
No comments :
Post a Comment