Palliatiewe sorg is nie iets waaroor mens sommer wil gesels nie, maar dis ‘n mediese veld wat baie pasiënte en hul familielede op intieme wyse raak. Dr. Charmaine Blanchard beywer haar vir uitstekende palliatiewe sorg in Suid-Afrika.
Mediese inligting en boererate in Afrikaans - Ons bly op hoogte van die jongste navorsing oor 145 plante in wetenskaplike joernale ter ondersteuning van primêre gesondheidsorg.

No comments :
Post a Comment