Snye aan die tong, lippe of binnekant van die mond wissel van onbenullige beserings tot groot wonde.
Gewoonlik word dit deur jou eie tande veroorsaak as jy ’n hou op die gesig kry of op jou gesig val.
Bloeding in die area kan wel erg wees oor die vel wat die bloedvate bedek hier baie dun is.
Mediese inligting en boererate in Afrikaans - Ons bly op hoogte van die jongste navorsing oor 145 plante in wetenskaplike joernale ter ondersteuning van primêre gesondheidsorg.

No comments :
Post a Comment