Boereraat:
Was jou hande in dikmelk, hoe suurder die melk hoe beter. Na ’n paar dae sal jou hande mooi skoon en glad wees.
♦♦♦
Suurlemoensap sal hande wat deur groente gevlek is weer mooi skoon maak.
♦♦♦
Jy kan ook suurlemoensap gebruik om nikotienvlekke van jou hande te verwyder.
Mediese inligting en boererate in Afrikaans - Ons bly op hoogte van die jongste navorsing oor 149 plante in wetenskaplike joernale ter ondersteuning van primêre gesondheidsorg.


No comments :
Post a Comment