Elke ouer se vrees: Jou baba huil en jy weet nie wat makeer nie ...
Nou meen navorsers daar’s hulp en nogal in die vorm van ’n app wat groot data inspan om te bepaal of jou kind honger is, pyn ervaar of dalk ’n nat doek het.
Mediese inligting en boererate in Afrikaans - Ons bly op hoogte van die jongste navorsing oor 145 plante in wetenskaplike joernale ter ondersteuning van primêre gesondheidsorg.
No comments :
Post a Comment