’n Span Sweedse navorsers, onder leiding van Tove Fall, het bevind dat vroeë kontake met honde die risiko vir die ontwikkeling van asma met 15% verminder.
Die onderwerp is al in verskeie studies ondersoek, maar die een het deurslaggewende bewyse verskaf. Meer as ’n miljoen kinders se inligting is in die studie gebruik.
Die bevindings is gepubliseer in die joernaal JAMA.
(foto Mikael Wallerstedt)
(via Troetel)
Mediese inligting en boererate in Afrikaans - Ons bly op hoogte van die jongste navorsing oor 145 plante in wetenskaplike joernale ter ondersteuning van primêre gesondheidsorg.
10.11.15
Subscribe to:
Post Comments
(
Atom
)


No comments :
Post a Comment