Verlede maand is weereens deur verskeie groepe gewy aan bewusmakingsveldtogte teen borskanker. Die belangrikheid van vroeë diagnose word nog altyd beklemtoon. Maar skielik sê die Amerikaanse kankerverening minder mammogramme is nodig. Wat moet mens glo? Dr. Marisse Venter, rekonstruktiewe chirurg by die Netcare Milpark Breast Care Centre of Excellence bespreek die navrosing.
Mediese inligting en boererate in Afrikaans - Ons bly op hoogte van die jongste navorsing oor 155 plante in wetenskaplike joernale ter ondersteuning van primêre gesondheidsorg.

No comments :
Post a Comment