1. Indien dit iemand is wat hang, ondersteun die persoon se liggaam dadelik. Verwyder dan die beknelling om die nek.
2. Indien die persoon bewusteloos is, maar normaal asemhaal, plaas jy hom / haar in die herstelposisie.
3. Indië die asemhaling moeilik is of opgehou het, begin dadelik met kunsmatige asemhaling.
4. Sorg dat die persoon sodra moontlik by ’n hospitaal kom.
Mediese inligting en boererate in Afrikaans - Ons bly op hoogte van die jongste navorsing oor 145 plante in wetenskaplike joernale ter ondersteuning van primêre gesondheidsorg.
17.9.14
Subscribe to:
Post Comments
(
Atom
)

No comments :
Post a Comment