Indien die bobeen ontbloot moet word, trek die broek van die middel af. Indien jy by die kuit of knie moet uitkom, skyf die broek op van onder af, indien moontlik. ’n Nousluitende broek sal in alle gevalle waarskynlik afgetrek moet word.
’n Alternatief is om die broek aan die binnenaat oop te sny of te knip.
Mediese inligting en boererate in Afrikaans - Ons bly op hoogte van die jongste navorsing oor 147 plante in wetenskaplike joernale ter ondersteuning van primêre gesondheidsorg.

No comments :
Post a Comment