'n Nuwe hormoon is ontdek wat geproduseer word deur die eierselle van die vrou. Die hormoon, R-spondin2, mag moontlik gebruik word om vrouens se vrugbaarheid te verbeter. Die hormoon stimuleer groei van die eierstokke. Die hormoon sal waarskynlik gebruik word in die ontwikkeling van 'n nuwe hormoonbehandeling vir onvrugbaarheid.
Die hormoon is reeds suksesvol getoets op muise.
(Die studie is gepubliseer in die Junie 2013 uitgawe van The FASEB Journal.)
Mediese inligting en boererate in Afrikaans - Ons bly op hoogte van die jongste navorsing oor 147 plante in wetenskaplike joernale ter ondersteuning van primêre gesondheidsorg.
8.10.13
Subscribe to:
Post Comments
(
Atom
)

No comments :
Post a Comment