Soek op hierdie werf

Gebruik die alfabetiese gids om te soek vir mediese inligting of tradisionele boererate.

A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W Z Medisinale gebruike van kruie Kruiegids


3.6.13

Nael-wenke

  • Enige wasagtige lipsalf daagliks is goeie medisyne vir naels wat verbrokkel.
    Om te verhoed dat jou naels om elke hoek en draai breek; gooi twee eetlepels sout in ´n bakkie warm water en week jou naels vir 15 minute hierin.
  • Om jou naels te versterk kan jy haaropknapper op jou naels insmeer.

No comments :

Post a Comment