Soek op hierdie werf

Gebruik die alfabetiese gids om te soek vir mediese inligting of tradisionele boererate.

A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W Z Medisinale gebruike van kruie Kruiegids



15.10.12

Sperm


Janeske Botha skryf: "Ek sukkel nou al 'n jaar om swanger te word en ek was by 'n ginekeloog - en al die toetse gedoen en hy het gesê ek sal gou swanger word. Ek het vir my man gesê hy moet gaan vir 'n "check up" en die dokter het gesê sy sperms swem nie. Ek wil graag weet wat veroorsaak dit en hoe kan ons dit reg stel. Ons het 'n dogtertjie van 5jaar." 

Antwoord:
 Indien die dokter niks fisies fout gevind het wat reggestel kan word nie moet hy afsien van rook en alkohol, gesond eet, oefening doen en (baie belangrik!) oefen vir die baba. Indien sy sperm nie aan die beweeg kom nie is daar alternatiewe soos in-vitro bevrugting.



Marieta skryf :
"My man moet Cheomoterapie ondergaan en ons wil graag sperms bank. Waar kan ek kan ek inligting kry oor waar die naaste sperm bank is, wat die prosedure is en die koste aan dit verbonde."

Antwoord :
Kontakbesonderhede : Cape Fertility Clinic
Newlands Surgical Clinic
Claremont
Kaapstad
Tel : 021 642088 Faks : 021 612709 E-pos : doctor@capefertility-clinic.co.za

3 comments :

  1. Anonymous19/1/13 11:27

    Hai ek was 3 jaar op di 2mande inspyting ek het dit gelos las jar2012 di 10de mand en ek wil swanger raak ek het gehoor dat swart liquorice n vrou vrugbaar kan mak is dit waar????wat kan ek eet of gebryk wat m bja vrugbaar sal mak en wat kan m verloofde ook geebryk help asseblief

    ReplyDelete
  2. Hai ek was vr 3 jaar op di 2mande inspyting en ekt dit gelos lasjaar2012 di 10de maand ek wil graaag swanger word ekt gehoor swart liquorice maak n vrou weer vrugbaar is dit waar????wat kan ek eet en gebryk om m vrugbaar te maak help assbkief wat kan ek en m verloofde eet of gebryk asseblief dnq

    ReplyDelete
  3. Hai ek was 3jar op di 2maande inspyting ek ht dit gelos laasjaar 2012 di 10de maand en ek wil graag swanger word!!!!ekt gehoor swart liquorice maak n vrou ook bja vrugbaar is dit waar????as ni wat kan ek eet of gebryk wat m sal vrugbaar maak???help asseblief

    ReplyDelete