Soek op hierdie werf

Gebruik die alfabetiese gids om te soek vir mediese inligting of tradisionele boererate.

A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W Z Medisinale gebruike van kruie Kruiegids



9.7.12

Neusontsteking / Rinitus


Adrian skryf:
"Ek nodig asb. raad oor hoe om Rhinitus (allergie vir stof, pollen etc) te beheer ... my oë is altyd aan die brand, my neus jeuk,etc ... ek soek asb dringend raad ... selfs die neus-produkte help nie veel nie ... is daar dalk 'n manier hoe ek hierdie ongerief kan beheer of oplos?"

Antwoord:
Eenvoudige goed wat jy kan doen is om gereeld jou vloere te stofsuig, was jy beddegoed gereeld, stofsuig jou bed een keer per week. Moet nie verekussings gebruik nie, gebruik iets sinteties. Vermy troeteldiere. Moet nie rook nie.


Anoniem skryf:
"Ek kry 'n inspuiting by my dokter wat dit wegneem vir 'n periode van 6 maande. Dit is nogal duur en dit werk nie vir almal nie."


Boereraat:

Vir 'n toe neus gooi 1 eetlepel heuning en 'n kwart koppie asyn in 'n skottel kokende water en maak jou kop met 'n handdoek toe en haal die wasem diep in.


Medisinale gebruike van kruie

Kruiegids

3 comments :

  1. Anonymous1/8/12 12:37

    Ek het dit ook gehad en my kind nog erger en al die pille vir hooikoors nie gehelp en neussproei ook nie gehelp. Het ook vir inspuiting gegaan maar dit raak na paar jaar minder effektief vir my
    Ek het na 'n homopaat toe gegaan hy gee natuurlike medisyne. Ek en my kind gebruik tans Allergin en Rhinite pilletjies en dit werk baie goed.
    Ek sal voorstel jy soek jou naaste homopaat. Beste raad nog.

    ReplyDelete
  2. My skoonma het onlangs begin wat alles vir haar sleg ruik. sy kan nie met gewone seep meer bad nie, als moet unsented wees, wat kan die oorsaak wees daarvan?

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous10/3/13 13:28

      Dit kan wees dat daar 'n infeksie is van die neus se slymvlies. Sy moet haar dokter gaan spreek. Die oplossing kan eenvoudig 'n behandeling met antibiotika wees.

      Delete