Delien skryf: "Ek het 6 maande die Yasmin pil gebruik en laasjaar April opgehou. Hoe lank vat dit om heeltemal uit my sisteem uit te gaan? Sukkel ek om swanger te raak of is dit nog die pil wat in my sisteem is?"
Antwoord: Delien, die eerste ding om te doen is om te gaan vir toetse om seker te maak daar is nie iets fout nie. Soms is dit net 'n klein dingetjie wat met hormoonbehandeling herstel kan word.
Danziline Visagie skryf: "Ek is 23 jaar oud en verloof. Ek het en my verloofde is alreeds 2 jaar saam en ek is nie op voorbehoed nie, maar ons nogsteeds het niks gebeur nie. Ek weet ook die fout lê nie by hom nie, omdat hy 2 kinders het. Ek is net bang trou ons en ek kan nie kinders voortbring nie, sal dit ons huwelik belemmer. Ek soek hulp om swanger te raak as daar iets is wat ek kan gebruik."
Antwoord: Die beste raad vir jou is ook om 'n spesialis te gaan spreek.
Lenie skryf:
Ek is al amper 9 jaar getroud en wil bitter graag swanger raak. Ek en my man beide is glad nie kenners op die gebied en my dokter het gesê dat dit wel op sy tyd sal gebeur ek wil graag weet of daar 'n "beste" tyd is vir die probeerslag of hoe werk dit. Ek is al van September verlede jaar van die pil af en het voor dit vir 'n jaar dit gedrink en voor dit het ek 'n 3 jaar siklus gehad wat ek nie op die pil was nie. Wat is my kanse om swanger te kan raak en kan u my asseblief net bietjie meer raad en inligting gee?
Antwoord:
Dit is belangrik om geduldig te raak, maar indien dit te lank vat moet jy ook daaraan dink om miskien 'n spesialis te gaan sien. Lees ook die raad by Swangerskap.
L***** skryf:
"Ek sukkel om swanger te raak. Ons het agtergekom dat ek nie ovuleer nie. Dis nie eintlik wat my pla nie. Wat my wel pla is dat ek op 'n stadium op die inspuiting was as voorbehoeding. Terwyl ek op die inspuiting was het my ginekoloog 'n laparoskopie op my gedoen. Ons het nie geweet ek is swanger nie en ek het die baba verloor. Ek was reeds tussen 7 en 8 weke swanger. Hoe is dit moontlik dat ek nie ovuleer nie en nou sukkel om swanger te raak? My dr het Postoval voorgeskryf vir drie maande. Ek het vandag bietjie navorsing gedoen oor Postoval en die kontra-indikasies en waarskuwings maak my baie bekommerd, aangesien kanker (my ma het spesifiek borskanker) in ons familie voorkom."
Antwoord:
Indien jy twyfel oor 'n spesifieke behandeling moet jy dit dadelik met jou dokter bespreek. Indien hy/sy nie na wense jou vrese besweer nie moet jy ernstig daaraan dink om nog 'n opinie te kry.
9.1.12
Subscribe to:
Post Comments
(
Atom
)
Hi!
ReplyDeleteEkt n caser gehad,my seun is nou 6. 2 jaar na sy geboorte het ek weer swanger geraak,mar het vir n aborsie gegan, 2 keer al. Ek nou so 2 jaar weer swanger geraak mar het n miskraam op 2 maande gehad. En ek wil nou graag nog n kind he,mar ek en my man sukkel vir hoe lank al.
Enige raad of iets wat ek moet doen?
Baie dankie
As jy aborsie gekry het is jy binne jou seer gemaak en gewoonlik word jy gestraf omrede jy 'n lewe geneem het! SORY om dit so te stel maar dis feite
DeleteMaar is daar n moonlikheid dat n mens weer swanger kn word na n aborsie.en sal daar enige gevaare in hou
DeleteMaar is daar n moonlikheid dat n mens weer swanger kn word na n aborsie.en sal daar enige gevaare in hou
DeleteEk en my man is al amper 3 jaar getroud en wil baie graag swanger raak maar as hy kom 'skiet' dit nie uit nie. Enige raad?
DeleteDit is iets waarna 'n dokter moet kyk.
DeleteKan julle vir my die web site en kontaknommers gee van dokters wat in vitro-bevrugting doen in Johannesburg en Kaapstad.
ReplyDeleteKontak die Department of Obstetrics and Gynecology, Universiteit van Pretoria, 0001, Pretoria vir meer kontakte in Gauteng. In Kaapstad het die Grootte Schuur Hospitaal 'n In vitro-program ook by die Department of Obstetrics and Gynaecology.
ReplyDeleteONS HET SO 'n PAAR MAANDE gelede ALBEI ONS KINDERS IN 'N MOTORONGELUK VERLOOR. ONS IS NOG NIE OUD NIE EN WIL GRAAG WEER KINDERS Hê. EK HET SELFS 'N Surrogaat MOEDER GEVIND WAT DIT SAL DOEN. ONS WIL NOU NET GRAAG WEET HOE EN WAT SE PROSEDURE WORD GEVOLG
ReplyDeleteVolgens Suid-Afrikaanse wetgewing moet jy redes kan verskaf hoekom jy medies ongeskik is om kinders te hê voor jy van 'n surrogaat moeder gebruik maak. Die organisasie wat jou van A tot Z kan inlig is http://myweb.absa.co.za/bedwards/.
DeleteMore. Ek en my man het besluit om kinders te he, maar ek was op die pil `n dokter het dit voor geskryf vir my vel so 3 jaar terug en ek het dit laas maand nou en dan gedrink en die maand heeltemal gelos. Hoe lank na dat jy die pil (ek weet die pil se naam begin met `n m en is in so pienkerige kleur boksie) gelos het kan `n vrou verwag?
ReplyDeleteEk soek na raad. Ek en my man probeer nou al omtrent 4 maande om swanger te raak maar niks gebeur nie die toetse bly negatief uitkom. Ek is bang dit is ek want hy het al ñ kind by ñ ander vrou, maar ons sal graag 1 van ons eie wil hê. Wat kan ek doen om swanger te raak?
ReplyDeleteEk is 36 wil baie graag swanger raak, papsmeer toetse wys daar is geen fout, ek het n lae yster wat ek moet onder beheer hou elke dag, dit het veroorsaak dat ek baie erge menstruele bloeding het, moes op depo provera gan om bloeding te stop vir die 3 maande, die siklus is nou normaal vandat ek die yster pille elke dag drink en ek het die inspuiting een keer gebruik, hoe lank neem dit? Of wanneer moet ek verdere hulp gan vra?
ReplyDeleteEk wil weet kan mens swanger raak as mens vir 6 maande nie pms gehaad het nie en ons het sex gehaad maar hy het nie in my gekom nie sy penis bly pap word hy kan nie styf bly nie maar hy se hy het bietjie gelek die voor punt van sy penis was nat maar ook nie baie nie
ReplyDeleteEk en my ma sukkel ook al meer as 3 jaar. Toetse het bewys ek ovuleer nie altyd spontaan nie, maar Clomid/Fertomid werk perfek. Toe vind ons uit my man se telling is maar 3. Na Staminagro het dit verhoog na 5 en ons het nou Sperm-Aid ook bygevoeg na n vriendin dit aanbeveel het. Ons het 3 x 6maande op zclomid probeer, 4 x kunsmatige inseminasies en 2 x IVF. Uit 18 eierselle (wat bitterlik ongemaklik was), het 13 gevat en 6 het oorleef toe ons begin. Met die tweede probeerslag het net 2 van die oorblywende 4 oorleef, maar was nie baie sterk meer nie. Blykbaar lyk my baarmoederwand elke keer pragtig en ligte endometriose is voor ons eerste KI reeds verwyder. Was by ginekoloog en 2 fertiliteits klinieke en almal dink altyd ons is die perfekte kandidate. Maar heelaas. Ek is 30 en manlief 33. Dit is nou maar n saak van gebed. As daar egter enige boererate is om my man se telling nog meer te verhoog of die hegting aan die baarmoederwand kan aanhelp, sal dit waardeer word. Ek is al deur homeopatiese middels asook kruie deur ons tealady (hulle tradisionele medisyne uit die natuur uit) en niks werk nie. Stres kan ons nie verminder nie, maar ek gaan pilates vanaf Januarie probeer. Ons is albei gesond en oefen gereeld. Ek het my oumagrootjie se destydse raad aan my ma ook gevolg en na seks op my maag gaan le pleks van bene in die lug. My ma het destyds swanger geraak op clomid en lyk my my susters en een niggie het selfde probleem. Behalwe dat my niggie per ongeluk 2 maande nou voor haar troue die jaar swanger geraak het.
ReplyDeleteProbeer om so gereeld moontlik massering. Dit is ontspannend, gesond en help met die bloedsomloop. Sterkte.
DeleteEk het die implanting gehad en hy moes ek uitgehaal het jy was nie lank in nie hoe lank vat dit my om swanger te raak
DeleteHello ek Wil net hoor ek het so 2 maande terug n miskraam gehad en ek sukkel nou om swanger te raak wat kan eke doen asb
DeleteEk en my man wil graag hierdie jaar met 'n gesin begin. Ek is 29 jaar oud en omtrent 35kg oorgewig. Sal ek kan swanger raak? Is dit gevaarlik vir die baba en my? Sal my baba gesond wees as ek nou swanger raak?
ReplyDeleteOnthou dit is nou belangrik dat jy gesond eet en bietjie oefening inkry ter wille van die kleinding. Bespreek dit met jou dokter. Hy / Sy sal kan raad gee indien jy moet ag slaan op jou bloeddruk of suiker. Hoë bloeddruk is die een wat die meeste voorkom by vroue wat te veel gewig dra. Pre-eklampsie kan as gevolg hiervan ontstaan.
DeleteOorgewig vroue is ook gemiddeld langer in kraam.
Goeie middag. Kan iemand my die email adres gee vir boererate, vrae en antwoorde oor swangerskap asb.
ReplyDeleteEk en my man is al 6jaar getroud,daar is so 13jaar verskil tussen ons,ons wil baie graag swanger word.Ons het laasjaar April 'n miskraam gehaad op 2maande van die swangerskap,ons harte was stukkend,ons wil bitter graag 'n klein ding he,my man word nie jonger nie.ek gebruik geen voorbehoed middels.
ReplyDeleteHoop u kan my raad gee.
Groete Lizl
Hey ek 20 ek weet ek nog jonk maar ek is al 4 jaar getroud en was al swanger ek was vir 2 jaa op die 3 maande inspyting en het dit gelos ek nou al 2jaar sonder die inspyting en ek wil graag weet wat kan ek doen om weer swanger te raak mense gee raad maar ek weet nie want ek wil ook hoor as ek op die pil gaan vir 3 maande en hom los sal ek swanger raak en sal dit ook help as ek hormoon pile drink gaan dit help ja ek al raad op kan jy my help asb
ReplyDeleteHi ek wil wee swanger raak m sukel om te word my maandstonde is nie normaal nie is baie donker amper bruin en klonterig wat kan dit wees ek wary nogal
ReplyDeleteek en my boyfriend wil baie graag n baba he maar ons sukkel al vir n hele paar maande, ek was swanger 7jaar trug maar het miskraam gehad, kan ek dalk weer swanger word
ReplyDeleteJy noem nie jou ouderdom nie, dit kan 'n rol speel. As jy voorheen swanger was is daar 'n goeie kans dat jy weer kan swanger raak.
DeleteLiewe Suster
ReplyDeleteEk het reeds in November 2010 my voorbehoedpil gelos. In Maart 2011 het ons ernstig werk aan ‘n baba. EK is 28 jaar oud, en my siklusse is baie gereeld. Ek weet ook presies wanneer ek ovuleer. Maar tog, nou na 5 maaande, is ek steeds nie swanger nie. Ek weet dit is eintlik nog kort, maar ek raak bitter bekommerd. Want so baie van my vriendinne het sommer dadelik swanger geraak. Daar is geen fertiliteitsprobleme in ons familie nie en my ma het selfs ‘n tweeling gehad. Wat moet ek doen? En hoe kan ‘n mens ontspan as mens nie weet of daar dalk regtig groot fout is nie?
Klink asof jy net gemoedsrus gaan kry as jy en jou man julle laat toets.
DeleteEk ht n ab0rsie gehad in verlede jaar ek en my boyfriend wil graag n baba he is daar n m00ntlikheid dat ek weer kan swanger raak?..
ReplyDeleteKan jy wee swanger word nadat jy n ab0rsie gehad het?..
ReplyDeleteJa, jy kan weer swanger raak na 'n aborsie.
ReplyDeleteEk wıl net weet en ek soek raad ek was voorheen swanger 6,7weke maar het my baby verloor ek het n buısswangerskap gehad en moet toe n operasıe doen daarna het ek beslyt om dı voorbehoed te los ek ıs nou al 6maande sonder dıt ek wıl graag n baby gaan haal wat moet ek doen enıge raad ek en my man probeer maar nıks
ReplyDeleteEk wıl net weet en ek soek raad ek was voorheen swanger 6,7weke maar het my baby verloor ek het n buısswangerskap gehad en moet toe n operasıe doen daarna het ek beslyt om dı voorbehoed te los ek ıs nou al 6maande sonder dıt ek wıl graag n baby gaan haal wat moet ek doen enıge raad ek en my man probeer maar nıks
ReplyDeleteJy moet dalk vir toetse gaan dat hulle kan sien of alles reg is.
DeleteEk het die 20ste November 2013 my menstruasie gesien toe het ek nie vir Desember gemenstrueer nie,ek het nou weer die 11de Januarie 2014 begin menstrueer maar net vir 3 dae ook nie baie gebloei nie kan ek dalk swanger wees
ReplyDeleteGoeie dag kan ek swanger raak as ek die inspuiting los
ReplyDeletehi.eks leeanda ek was op 2 maande inspuiting di 2de keer wat ek ek moes gan het ek ni gegaan ni en is nu al 3 maande wat ek nog ni my maandstonde gekry dit nie..asb gee my raad vul moedeloos
ReplyDeletehi..eks 16 jaar oud ek was op die 2 maande inspuiting di 2 keer wat ek moes gan het ek ni gegan ni en dit is nu al 4 maande en ek het nog ni my maanstonde gekry ni is daar n moontlikheid dat ek swanger kan raak asb gee my raad eks moedeloos..
ReplyDeleteAs jy gemoedsrus wil kry moet jy 'n kliniek besoek vir volledige toetse. Dan sal jy weet waar jy staan.
Deleteelo ek wil weet ek het n kind maar ons soek nog een maar niks gebeur nie wat kan die oorsaak wees asb help
ReplyDeleteDit kan verskeie dinge wees. Jy het 'n volledige doktersondersoek nodig.
DeleteHey ek is 24jaar oud. Ek was laas jaar dokter toe en die dokter het vir my gese dat ek nie ovuleer nie. Hy het gese dat ek bloed toetse moet gaan doen om te sien hoekom ek nie ovuleer nie, maar ek het nie die geld om bloedtoetse te doen nie. Kan julle my dalk se wat kan fout wees dat ek nie ovuleer nie?
ReplyDeleteMeeste sulke gevalle is as gevolg van een of ander ovulere afwyking. Die goeie nuus is dat van hierdie afwykings behandel kan word. Jou dokter is reg, daar is talle moontlikhede en mens moet presies weet wat jou spesifieke problem is, anders tas jy net rond in die donker.
Deletemy dogter sukkel om swanger the raak, om dat sy nie kan oweleer nie, sy het al 4 miskrame gehad om dat haar telling 100% is en nie 1000% help asb
ReplyDeleteSy moet dalk oorweeg om 'n spesialis te sien.
DeleteEk sukkel al 4jaar om swanger te raak ekt net 1 buis as gevolg van n buis swangerskap kan iemand my dalk raad gee want eks al raad op was al by n ginekeloog en net niks gebeer ek wil baie graag n baba van my eie he
ReplyDeleteAs jy baie angstig is kan jy 'n spesialis gaan sien.
DeleteEk en my boyfriend probeer vir n baba ek wil al reeds n baba gehad 2010 sy is nou 4 jaar oud na die gebore het ek die inspyting gebruik ons probeer al lankal vir n baba maar dit wil net nie gebeur nie
ReplyDeleteHoe lank terug het jy jou laaste inspuiting gehad?
DeleteAnonymous
ReplyDeleteEk was op die 2 maande inspuiting gewees, ek het dit laas jaar Junie laas gehad. Ek en my man probeer vir nog , maar ek sukkel om swanger te word. Is daar iets wat ek kan gebruik of hoe lank vat dit voor n inspuiting uit gewerk het.
Dit kan soms lank vat. Gee nog bietjie kans.
DeleteEk wil ook graag swanger raak maar niks gebeur nie was 3jaar op die 3maande inspuiting en is al 3maande af van dit maar my maandstonde kom net nie.... Wat kan ek gebruik????
ReplyDeleteJy moet 'n bietjie meer geduldig wees. Gee kans.
DeleteEk en my man probeer ook weer om swanger te raak ons dogtertjie is nou 5 jaar oud en ons wil so graag vir haar n boetie of sussie gee maar ek weet nie mee watse kant toe om te gaan nie en ek het ook nog nooit pille gebruik ni
ReplyDeleteBly weg van enige pille. Ontspan en probeer eers 'n paar maande voor julle hulp soek.
Deleteek het een kind en was op die depo vir n jaar en vier maande eks nou verloof en sukkel om weer swanger te raak help asb my selfoon nommer is 0731462499
ReplyDeleteEk soek raad ek het my baba op 7 maande verloor en wil graag weer swager raak maar is op gebind kan ek my laat oop mak
ReplyDeleteJa, dit is deesdae moontlik.
Deletehoe werk die man is epilepsie spiem vir die vrou swanger maak? Dit is goed vir die vrou swanger kry?
ReplyDeleteEk wil graag weet my vriendin het swanger geraak maar lyk my sy het verkeerd getel sy was kamstig van Julie af swanger maar het February kind gekry volgens haar was dit n ag maande kind maar daar is niks fout kind was Nie eers in broeikas Nie en sy gewig was ook normal soos n vol maande kind ek dink sy steek weg en praat Nie die waarheid onskuldige verhouding word Nou opgebreek deur leuens wat Moet ek doen
ReplyDeleteEk wil graag weet my vriendin het swanger geraak maar lyk my sy het verkeerd getel sy was kamstig van Julie af swanger maar het February kind gekry volgens haar was dit n ag maande kind maar daar is niks fout kind was Nie eers in broeikas Nie en sy gewig was ook normal soos n vol maande kind ek dink sy steek weg en praat Nie die waarheid onskuldige verhouding word Nou opgebreek deur leuens wat Moet ek doen
ReplyDeleteEk wil baie graag probeer om swanger te raak met n 2ling. Enige iets wat ek kan gebruik?
ReplyDeleteHi ek is 28jaar ek het n dogter van 9jaar...ekt v 9jaar voorbehoed inspuiting gbruik..ekt laas jaar dec 2018 geloz...ek probeer nou 9mande om swanger te raak...x 83kg my gewig ...help my asb.....anoniem
ReplyDeleteDagse
ReplyDeleteEK is 32 jaar oud en my man is 50jaar oud. Ons al twee het na ons al laat kyk. Ons sukkel al vir amper 9 jaar om swanger te raak. Als by my is vrugbaar maar my man se sperm telling is redelik maar hulle beweeg nie, dit swem verskriklik stadig. Wat kan ons doen? Medies dek nie die varicocele embolization opperasie wat hy veronderstel was om te he nie. Is daar dalk iets anders wat ons kan doen asb.
Goeie middag aan almal, hopenlik antwoord iemand vir my op hierdie vraag. My foon man is taamlik baie ouer as ek maar hy is nog vol lewe en ons wil graag n kind saam hê maar soos ek op gelees het vir die afgelope 8 maande lank kry ek nie rou eierwit afskeidings nie net wit afskeindings. Is dit dalk dat ek nie ovulasie kry nie dat ek nie swanger raak nie?
ReplyDeleteHi ek was vir 6jaar op inspuiting was vir 3jaar op depo en 3jaar op nur het laas jaar april 2019 gelos ekt nou die jaar 1april 2020 1dag periods gekry en weer 20may2020 1keer is dit normaal?
ReplyDeleteHi ek was op di inspuiting vir 7jaar ek ht dit gelos al 3jaar gan nou in vir die vierde jaar ek en my veloofde sukkel om swanger te raak hy was in n ongeluk sowat 5jaar gelede hy is verlam is daar enige wenke hoe om n baba te voorskyn te bring soek raad asb le di fout by my of hoe nou
ReplyDeletehello ek al 3jaar sonder voorbehoed en ekt nog nie swanger geraak ni.
ReplyDeleteHet julle al vrugbaarheidsbehandeling oorweeg?
Delete