Longontsteking is die inflammasie van een of albei longe.
Die simptome is gewoonlik 'n pynlike, aanhoudende gehoes. Die gehoes kan met koors en kortasemheid gepaard gaan.
Mediese inligting en boererate in Afrikaans - Ons bly op hoogte van die jongste navorsing oor 145 plante in wetenskaplike joernale ter ondersteuning van primêre gesondheidsorg.
Goeiedag
ReplyDeleteEk het asseblief 'n vraag oor longontsteking.
My kleinseun is 14 maande oud, dit is nou die 2 de keer dat hy in die hospitaal beland met longontsteking.
Die seuntjie en sy ouers bly op 'n plaas ±7 kilo's uit die dorp, (Groblersdal), 3 kante van hulle huis is lemoen bome en
oorkant hulle is daar lande wat gereeld gif gespuit word met vliegtuie. Die lemoen bome word elke aand met gif gespuit.
Is dit moontlik dat die gif die oorsaak kan wees van die seuntjie se probleem? My ander kleinseun is amper 9 jaar en
kry gereeld kroep, ons is al moedeloos en weet nie of die gif die probleem is nie. Rondom Groblersdal is daar of vrugte bome of lande.
Help asseblief en gee raad.
Baie dankie
Middagsê!
ReplyDeleteEk wil graag weet wat beteken dit as mens ‘n isotoop in jou keel en maag het asb?
Wat is parenklemale longsiekte?
Baie dankie!