Hier is twee metodes om ontslae te raak van daai uitslag by jou bikini-lyn:
1) Smeer gewone joghurt op die area en laat vir 15 minute op.
2) Los ´n geweekte teesakkie op die area vir 10 minute.
Mediese inligting en boererate in Afrikaans - Ons bly op hoogte van die jongste navorsing oor 145 plante in wetenskaplike joernale ter ondersteuning van primêre gesondheidsorg.

Ek het ook die vel uitslag op my hande,gesig en lyf gehad het ook als probeer ek het toe bennets nipple cream probeer en dit WERK
ReplyDelete