Soek op hierdie werf

Gebruik die alfabetiese gids om te soek vir mediese inligting of tradisionele boererate.

A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W Z Medisinale gebruike van kruie Kruiegids



10.10.11

Niere

Boereraat

Boegoeblare is goeie behandeling vir minder ernstige nierkwale. Berei boegoetee voor deur 'n handvol blare by 500 ml kookwater te voeg. Laat dit vir 15 minute trek. Drink 200 ml tot 400 ml op 'n keer, 3 keer per dag. Boegoe-essens kan ook gebruik word. Meng 5 ml to 10 ml essens met 200 ml water. Drink dit drie keer per dag.

2 comments :

  1. My man was vir ‘n scan gewees agv nierstene

    Hierdie was deel van die relultate;

    Fleboliet verkalking in res van bekken
    Eenvoudige sist in lewer

    Kan u asb verduidelik wat dit moontlik kan beteken.

    Baie dankie

    ReplyDelete
  2. Anonymous26/3/13 08:14

    My dogter se baba is vandag 4 weke oud en sy borsvoed.. Het nou verkoue en is bang sy steek hom aan. Sal dit gebeur of kan sy maar normaalweg borsvoed. Is daar enige iets wat sy kan gebruik daarvoor wat veilig is. Die baba het ook paar dae toe neusie, maar vermoed dis meer omgewingsfaktore soos stof en hondehare, want hy nies ook heelwat. Ons gooi wel peadiatriese saline vir hom in wat baie help. Wat doen ons omtrent haar dieet, kan sy normaalweg eet of is daar spesifieke voedsel wat sy moet vermy om suur en winde by baba te vermy? Hy het uitslag op ken gekry wat ons vermoed kan dalk rou tamatie wees. U raad sal baie waardeer word. Baie dankie by voorbaat.

    ReplyDelete