Soek op hierdie werf

Gebruik die alfabetiese gids om te soek vir mediese inligting of tradisionele boererate.

A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W Z Medisinale gebruike van kruie Kruiegids



14.9.11

Rou melk kan asma help voorkom

Kinders wat rou melk drink het ‘n kleiner kans om asma en allergieë te ontwikkel as dié wat die gepasteuriseerde weergawe drink, het ‘n studie bevind.

9 comments :

  1. hello ek het getoets of ek swanger is en die tweede streepie was daar jy kan hom sien maar hy is wit so kan dit nog steed positief wees of wat kan eenige iemand my vraag andwoord

    ReplyDelete
  2. Anonymous4/5/12 13:55

    Anoniem. Hallo ek wil net weet, as ek en my man gemeenskap/sex het. Nadat ons klaar is loop daar van sperm/semen uit. Is dit normaal en kan dit probleem word as ons eendag wil swanger word? Ek weet nie vir of met wie om te praat nie.

    ReplyDelete
  3. Anonymous11/8/12 15:59

    Hi ek het ook raad nodig as iemand my dalk help asseblief ek sukkel om swanger te rak ek ht laas jaar junie n miskraam gehaad op 7 weke dit was my eerste swangerskap ek ht n week trug n swangerskap toets gedoen en daar was n baie lugte 2de pienk strepie ek was ni seker ni to gan ek na n apteek to da is n suster sy ht 2 toetsies di een het n wit strepie gemaak by di postief di ander ht gewys dit is negatief my borste is baie baie seer en ek het n melkerige afskeiding ek kry ligte hoofpyne en is gereeld naar maar gooi ni op ni ek is net naar ek kry ook gereeld sooibrand en eet bietjie meer as gewoondlik kan dit wees dat ek dalk swanger is of ni

    ReplyDelete
  4. Anonymous11/8/12 16:11

    Hi ek het ook raad nodig ek het n week trug n swanger toetsie gedoen hy het n baie ligte positief strepie gemaak ek was onseker en het apteek to gegan wa daar n suster is sy ht 2 toetsie gedoen een ht n wit strepie gemaak by di positief di ander ht gewys dis n negatief ek ht laas jaar juni n miskraam gehaad op 7 weke ek en my verloofde wil so graag n baba he ons probeer maar niks my borste is baie baie seer mt duidelike are hul voel swaar ook ek kry sooibrand ligte hoofpyne en is gereeld naar deer di dag ma ni op gooi naar ni net naar ek het ook n melkerige afskeiding kan dit moontlik n swangerskapie wees of ni

    ReplyDelete
  5. Hi ek wil net graag hoor,hoekom as ek my pil elke dag drink,het ek n ligte afskeiding wat nog nooit van tevore gebeur het nie,ek is nou huidig 8jaar op die pil(Yasmin)

    ReplyDelete
  6. Goeie dag ek het n baba 1 jaar 4 maande en vermoed het water porkies sal dit n probleem wees as daar n swanger vrou kom kuier.

    ReplyDelete
    Replies
    1. Waterpokkies hou 'n gevaar in vir swanger vroue. Dit is die gevaarlikste vir 'n swanger vrou voor 20 weke en na 36 weke van swangerskap.

      Delete
  7. Goeie dag ek het n baba 1 jaar 4 maande en vermoed het water porkies sal dit n probleem wees as daar n swanger vrou kom kuier.

    ReplyDelete
  8. Hkm sukkel my vrou om swanger te raak ons traai ak 5 maande maar niks gebeur ni sy was 3 jaar op di pil en sy kry elke maand haar pms ma niks gebeur raad asb

    ReplyDelete