Malaria is ’n lewensgevaarlike siekte in baie Afrikalande. Die diagram hieronder toon ’n deel van die lewensiklus van die malariaparasiet in die menslike gasheer. Die simptome stem ooreen met dié van griep: seer spiere en gewrigte, en hoofpyn. Die simptome kom 10 tot 14 dae na infektering voor.
Mediese inligting en boererate in Afrikaans - Ons bly op hoogte van die jongste navorsing oor 145 plante in wetenskaplike joernale ter ondersteuning van primêre gesondheidsorg.

Wat en hoe kan mens malaria genees is da eenage boere raate da voor?
ReplyDelete