Soek op hierdie werf

Gebruik die alfabetiese gids om te soek vir mediese inligting of tradisionele boererate.

A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W Z Medisinale gebruike van kruie Kruiegids



7.6.11

Tiener swangerskappe

Elke jaar is daar duisende tieners wat swanger raak. Heelwat van hierdie kinders se toekomsdrome word oornag verpletter.

Ouers moet op die volgende let:

• Weet jy wat jou kind na skool doen en waar hy of sy is?
• Kinders raak seksueel aktief op 'n vroeë ouderdom.
• Weet jy watter druk op jou kind geplaas word deur die groep waarin hy/sy haar bevind?

Die druk van maats se kant af is een van die grootste faktore wat 'n bydrae het tot tiener swangerskappe. Kinders is van nature nuuskierig en meisies sal seks hê net om te voel hoe dit is, maar heelwat meisies gee in onder die druk wat hul maats op hul plaas om seks te hê. Hulle is ook onkundig oor seks omdat hul ouers nie maklik met hulle praat hieroor nie. Verder veroorsaak drank en dwelmmiddels dat kinders heelwat makliker betrokke raak by seksuele speletjies.

In Suid-Afrika se arm gemeenskappe raak tieners met opset swanger sodat hulle die paar rand (gewoonlik minder as R200) per maand kindertoelaag kan kry.

Praat met jou kinders oor seks. Stres die belangrikheid van kondome in seksuele verhoudings. Moet nie verwag dat die skool dit vir jou gaan doen nie.

Tieners of ouers wat meer hulp soek kan die volgende organisasies kontak:

Loveline 0800 121 900
Childline 0800 055 555
Child Protection 0800 111 213
Child Emergency 0800 123 321
HIV/AIDS Helpdesk 0800 012 322
Crime Stop 0860 010 111
Women's Advice Desk 0800 150 150
Suicide Helpline 0800 567 567

6 comments :

  1. Anonymous20/7/11 10:31

    Hi,
    Ek is 15 jaar oud en het die vakansie vir die eerste keer in my lewe seks gehaad(Met my 16-jarige ou). Ons het ‘n kondoom gebruik maar die kondoom het geskeur en ek is nou eers 4 weke op die pil so dit is nog nie heeltemal in my sisteem nie. Ek is baie moeg maar dit kan ook net wees van die vakansie se laatnag kattermaai. Ek bly naar in die oggend tot in die middae en het verskriklik “heartburn”. Ek moet gereeld urineer en my maag werk gereeld. Help asb. wat moet ek doen? Is dit als in my gedagtes of kan dit dalk wees dat ek swanger is? My ma weet van als en ondersteun my ten volle. Skryf asb. terug.

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous14/5/12 21:53

      as jy ni wil he dat jou ouers moet ytvind ni gan vir aborsie j is oud genoeg om sonder jou ouers te gan

      Delete
  2. Anonymous20/7/11 10:43

    Die eerste ding is om seker te maak. Indien jou ma jou nie wil dokter toe neem nie, kan julle 'n swangerskaptoets by die apteek koop.

    ReplyDelete
  3. Kom gesels gerus by Amato. Kry alle inligting by www.amato.co.za. Pretoria

    ReplyDelete
  4. HAY EK IS 18 JAAR OUD EN HET N TWEE LING VELOOR TUSSEN 5 EN 6 WEEKE LAAS JAAR SEPTEMBER AS GEVOLG VAN N BUIS SWANGERSKAP EN EK HET PROBLEME MET N SIST DIE DOKTER SE EK MOET WEER PROBEER SWANGER RAAK VOOR 21 EN EK PROBEER AL LANK KAN EK WEER SWANGER RAAK? OF WAT IS DIE KAANS DAT EK KAN SWANGER RAAK ENIGE IEMAND WAT MY VRAE DALK KAN BEANTWOORD??? OF IS DAAR IEMAND WAT AL DIE SELFDE PROBLEEM GEHAD HET EK SOEK NET REGTE ANTWOORDE ASB

    ReplyDelete
  5. Anonymous7/12/12 11:11

    hi my vriendin het 5 maande laas haar siklus gehaad en haar bloedtoets wys sy is swanger maar die uriene toets nie sy het al na 2 verskillende docters gegaan om n sonar te neem en al 2 se hulle kan nie die baba sien nie wat kan dit dan wees sy is 44 jaar oud HELP ASB al die simptome van swangerskap is daar seer borste morning sieknis ens

    ReplyDelete