Soek op hierdie werf

Gebruik die alfabetiese gids om te soek vir mediese inligting of tradisionele boererate.

A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W Z Medisinale gebruike van kruie Kruiegids



8.2.11

Beroerte

Ons praat van ’n beroerte wanneer iemand duiselig word of sy of haar bewussyn verloor as gevolg van ’n breinobstruksie of -beskadiging.

Ander simptome kan insluit verwardheid, hoofpyn, onduidelike spraak, balansverlies, swakheid, inkontinensie en pupille wat nie ewe groot is nie.

Die meeste beroertes is as gevolg van hoë bloeddruk.

5 comments :

  1. My moeder is 70 het een nag wakker geword met 'n skielike steek in die kop en het baie naar geword, sedertdien het sy gereeld hoofpyn duiseligheid en naarheid in die oggende - die dokters weet nie wat is fout nie - sy is baie huilerig oor niks en weet nie hoekom sy huil nie - haar stem raak ook sommer hees vir die geringste beweging - ons kinders is desperaat, R16 000 aan dokters en hulle weet nie wat is fout nie sy drink Lantan en Alzaam vir angs maar die pyne hees en naarheid slaan ons drink dit is nou al 7 maande en sy will nie beter word nie sy was hierdie besige ywerig koekbakster en kleremaker en nou sit sy ip 'n hopie want sy voel te sleg. Help asseblief!

    ReplyDelete
  2. Anonymous8/2/11 12:55

    Dit is onmoontlik om oor die digitale lyne te bepaal wat is fout. 'n Beroerte is egter nie uitgesluit in hierdie geval nie.

    ReplyDelete
  3. Anonymous23/4/11 18:17

    My man is 50 en kla dat sy regterbeen aan die slaap raak selfs al is hy besig om rond te beweeg. Dis nie dieselfde as jou been wat aan die slaap raak as jy lank gesit of geslaap het nie. Wat kan dit wees?

    ReplyDelete
  4. Anonymous27/5/11 15:37

    Opsoek na raad en nasorg hulp vir 'n Beroerte pasient, enige inligting vir my wat ons vir my Ma kan gee want sy moet my Pa versorg Beroerte gehad 7 dae terug in hospitaal verlam in regterkant se net 'n paar woordjies, drae doeke en Kan nognie beweeg nie Aar in linkerkant van Brein is beskadig Is daar plekke wat my Ma kan leer hoe om vir my pa te sorg en watse hulpmiddelle beddens, rame, is daar om te help. Dankie

    ReplyDelete
  5. Anonymous22/6/11 11:07

    Dalkkan jy by jou naaste Hospice om hulp aanklop, miskien kan hulle jou na 'n geskikte persoon verwys.

    ReplyDelete