´n Gebrek aan vloeistof gaan dikwels gepaard met ´n gebrek aan soute, byvoorbeeld by diarree, vomering, hewige sweet en verlies aan vog weens oppervlakwonde.
Water is die goedkoopste medikasie vir die toestand. Onthou net dat jou liggaam suiwer water nodig het.
As vogverlies voorkom na siekte kan dit met elektroliete aangevul word.
Mediese inligting en boererate in Afrikaans - Ons bly op hoogte van die jongste navorsing oor 148 plante in wetenskaplike joernale ter ondersteuning van primêre gesondheidsorg.
31.10.24
Subscribe to:
Post Comments
(
Atom
)


No comments :
Post a Comment