Soek op hierdie werf

Gebruik die alfabetiese gids om te soek vir mediese inligting of tradisionele boererate.

A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W Z Medisinale gebruike van kruie Kruiegids



18.11.19

Bosluiskoors

Bosluiskoors is 'n siekte wat deur bosluise oorgedra word. Die natuurlike gashere van die siekte is klein soogdiere soos hase en jakkalse.

Die siekte kom oral voor waar bosluise voorkom.

Simptome en tekens
Sewe dae nadat die persoon deur ’n bosluis gebyt is begin die simptome van hoofpyn en soms ook ’n rooi uitslag. Daar is gewoonlik ’n tipiese bytwond sigbaar, ’n opgehewe, pynlike rooi area op die vel met ’n swart kol in die middel. Bosluiskoors is selde dodelik.

Persone wat gereeld aan die siekte blootgestel word ontwikkel dikwels ’n immuniteit daarteen.

23 comments :

  1. Hey, Ek het jou hulp nodig, ek vermoed ek het bruinvlies ontsteking, ek kry vreeslike hoofpyne en my net is stuuf, my oe is lig sensitief ens. Ek is so 4 weke gelede deur 'n klein rooi borsluis op my maag en toe op my kop gebyt, die 1 op my maag het ons mooi afgehaal daar het niks agter gebly nie, maar op my kop het ek hom afgekam, ek het die hoofpyne seker so 3 weke terug gekry, maar ek hoor breinvlies ontsteking is dodelik en dis 'n kwessie van dae myne is al weke! Kan dit breinvlies ontsteking wees?

    ReplyDelete
  2. Anonymous28/7/09 08:58

    Dit is wel die simptome van breinvliesontsteking, maar dit kan ook bosluiskoors wees. Die siekte word deur bosluise oorgedra. Jy kry dit wanneer 'n besmette bosluis 'n mens byt.
    Dit neem meer as 'n week of twee voor die simptome manifesteer. Dit gaan gewoonlik gepaard met 'n veluitslag. Ander simptome is koors, lyfseer, hoofpyn, geswelde limfkliere en soms bloeding onder die vel.

    ReplyDelete
  3. Celesta Rietoff28/7/09 09:01

    Het gelees op jul website die simptome van bosluiskoors.
    Dit klink asof my man dit dalk mag he. Wat nou? Is dit dodelik? Moet hy dokter toe, of kan ek hom by die huis versorg met boereraad?

    ReplyDelete
  4. HI EK HET NOU AL AMPER 2 WEKE ERNSTIGE HOOFPYN NEKPYN, NAARHEID, OE SENSITIEFNVIR DIE LIG, IS GETOETS MAAR MY BLOEDTELLING IS NORMAAL. HET IETS ONDER MY ARM GEKRY DIE DOKTERS HET MY BLOED LAAT TOETS KAN JULLE MY ASB HELP EK RAADOP

    ReplyDelete
  5. Verlede jaar die tyd was ek gebyt deur n’ borsluis en het dan ook die nodige borsluiskoors gehad. Dit darem verwerk maar nou het ek alweer presies dieselfde simptome. Kan n’ mens dit jaarliks kry as jy dit eers gehad het.

    Vriendelik groete

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous21/5/13 07:57

      Nee, tensy 'n bosluis jou weer gebyt het. Dis dalk 'n goeie idee om jou dokter te gaan spreek aangesien die simptome soortgelyk is aan breinvliesontsteking.

      Delete
  6. Anonymous6/6/13 09:46

    Hi, Ek is Melinda. Ek is 20jaar oud. Ek het n uitslag gehad op my vel en bloedtoetse is gedoen vir duitsemaasels, maar ek het erge hoofpyne begin kry wat aanhoudend was en het warm-koud di heletyd gekry, ek het bosluiskoors en het antibiotika gekry maar is nou grieperig en naar met n hoofpyn wat nie wil weg nie. Die antibiotika is Doxycyl 100mg. Moet ek my laat toets vir breinvliesontsteking? Ek raak nie gesond nie. Die bloedtoetse was abnormaal, een of ander telling wat net 20 mag wees en myne was 38.

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous6/6/13 09:48

      Jy noem nie wat die tydperk is wat verloop het nie. Wees veilig en kom so gou as moontlik by die dokter.

      Delete
  7. Hey my meisie kind het laas Donderdag n bosluis van haar bo lyf af gekrap.later het sy gekla oor naarheid hoofpyn en haar arm spiere wat seer is,sy is ook hoofligtig.en daar is n rooi sirkel om die byt plek.is dit borsluiskoors

    ReplyDelete
  8. Hey julle ek will net seka maak wat is simtome van bosluis koor en is daar eenage iets wat ek as ma kan dun of is dit dok toe gaan bja dankie

    ReplyDelete
  9. Anonymous6/12/19 21:14

    Kan ek steeds bosluis koors kry as die dokter vir my antibiotika gegee het om dit te voorkom. Ek het die bosluis die aand afgehaal en is die volgende middig Dr toe. Daar was n bytplek wat nou n rooi uitslag gemaak het. Dit is vandag 11 dae na die bosluit afgehaal het en my 10de dag op antibiotika, ek het vir nog 10 dae gekry by die dr.

    ReplyDelete
  10. Hey daar....ek het nou net n klein rooi borsluis van my 3jarige af gehaal....hoe gaan ek weet of sy gaan borsluis koors op tel?

    ReplyDelete
  11. my vriend het bosluiskoors,geen medies,eet nie,gooi op,dis nou al vir 4 dae so.help asb

    ReplyDelete
  12. Hi as ek n borsluis op my bed vind wat kan ek doen om te voorkom dat ek gebuit word ?

    ReplyDelete
  13. My man het borsluiskoors gaan gereeld toiket toe na hy iets geeet het enige voorstele wat om te doen groot asb

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous6/4/22 13:14

      Ek neem aan julle het 'n mediese diagnose gekry. Dit pla my dat hy so gereeld toilet toe gaan. Sit bietjie vars basielkruid of rou gemmer by sy kos om te help met die naarheid, maar julle sal moet seker maak sy probleem is weens bosluiskoors en nie iets anders nie.

      Delete
  14. Anonymous6/4/22 13:13

    Ek neem aan julle het 'n mediese diagnose gekry. Dit pla my dat hy so gereeld toilet toe gaan. Sit bietjie vars basielkruid of rou gemmer by sy kos om te help met die naarheid, maar julle sal moet seker maak sy probleem is weens bosluiskoors en nie iets anders nie.

    ReplyDelete
  15. Anonymous8/7/22 13:52

    Hi, ek het soppas ‘n bosluis van my afgehaal. Hyt my defnitief gebyt want ek moes hom af trek. Hy het nog gelewe na ek hom af getrek het. Ek weeg nie hoe lank hy op my was nie. Wat nou? Kan mens iets voorkomend drink of kyk jy maar of jy siek word

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous8/7/22 13:55

      Meeste van die tyd gebeur daar niks of dit is net 'n ligte irritasie, MAAR dit is altyd veiliger om so gou as moontlik by 'n kliniek of dokter uit te kom.

      Delete
  16. Goeie dag.
    Ek het so 5 weke gelede 2 bosluise van my been af gehaal, die 1 byt plek het ñ rooi kol gemaak so 3 dae daarna is dit weg. Ek is noual vir 3 weke erg siek. Het al die simtome wat bo beskryf word. Was by die Dr die 1ste week hy het gesê ek het ñ virus wat my maag, lewer ,longe, en derms aan val. Maar die meds wat hy gegee het het nie gehelp nie. Ek is nog steeds siek en voel aaklig. Wat kan ek gebruik wat ñ boere raad is asb. Geseënde nuwe jaar vir almal..

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous2/1/23 09:07

      Hou aan met die medikasie wat die dokter gegee het, maar kry 'n tweede opinie, net om seker te maak.

      Delete
  17. Anonymous3/1/23 12:54

    Goeiedag
    My vriendin het 3maande gelede borsluiskoors gehad, was by dokter en het nodige meds gekry... kan sy steeds die rooi uitslag en spierpyne ondervind van tyd tot tyd as gevolg van die borsluiskoors?

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous4/1/23 09:18

      Dit is moontlik. Dit kom en gaan as dit nie suksesvol behandel is die eerste keer nie. Gewoonlik 'n week se simptome, gevolg deur min of meer dieselfde tydperk waarin dit beter is. Sy moet met haar dokter gaan praat hieroor.

      Delete