Soek op hierdie werf

Gebruik die alfabetiese gids om te soek vir mediese inligting of tradisionele boererate.

A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W Z Medisinale gebruike van kruie Kruiegids



25.11.09

Geboorte skenk


Indien jy binnekort geboorte skenk en nog nie besluit het oor hoe jy dit wil doen nie, hier is die opsies:

Natuurlike geboorte

Geboorte met pynverligting
Normaalweg met behulp van 'n epiduraal (wanneer medikasie in die limfruimte tussen die twee blaaie van die harde rugmurgvlies ingespuit word om die geboortepyne te verlig)

Keisersnee
Wanneer die baba onder lokale verdowing deur 'n sny in die buikholte- en baarmoederwand uitgehaal word.

Watergeboorte
Waar die moeder geboorte skenk aan die baba in 'n bad vol warm water.

1 comment :

  1. Indien jy meer wil weet oor geboorte en jou keuses gaan na: www.motherinstinct.co.za

    ReplyDelete