Soek op hierdie werf

Gebruik die alfabetiese gids om te soek vir mediese inligting of tradisionele boererate.

A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W Z Medisinale gebruike van kruie Kruiegids



3.8.09

Inkontinensie

Stresinkontinensie kom gewoonlik by vroue voor en die oorsaak is hoofsaaklik swangerskap en kraam.

Rookgewoontes, oorgewig, hardlywigheid en asemhalingsprobleme kan stresinkontinensie vererger.

Aanvanklik mag die lek van slegs enkele druppels uriene voorkom wanneer die lyer byvoorbeeld hoes of nies, terwyl enige fisiese inspanning uiteindelik tot urienvloei kan aanleiding gee.

Indien jy vermoed dat jy daaraan ly moet jy ´n dokter gaan spreek.

1 comment :

  1. Anonymous18/1/11 22:41

    This comment has been removed by a blog administrator.

    ReplyDelete