
Candida albicans is 'n algemene swamgis wat in die mond en vagina voorkom. Gewoonlik word dit in bedwang gehou deur onskadelike bakterieë, maar wanneer die bakterieë om een of ander rede nie hul werk kan doen nie, groei die swamme onbeheers en ontwikkel sproei.
Boereraat:
Maak 2 aspirienpille fyn en smeer op die tandvleis – NIE VIR KINDERS ONDER 13 jaar NIE.
♦♦♦
Meng 1 dessertlepel gliserien en 2 mℓ boraks goed en smeer die kind se mond 3 maal per dag tot die sere gesond is. Moet nie gebruik word indien die persoon asemhalingsprobleme het nie.
Medisinale gebruike van kruie
Kruiegids
Ek sukkel vreeslik met hierdie toestand en sukkel om op op die "Geen Suiker,Geen witmeel" Dieet te bly. Is daar een of ander medikasie wat daarvoor help? Ook ,is daar 'n hulp-webwerf waar ek meer inligting hieroor kan kry?
ReplyDeleteCandida is 'n swamgis wat, as dit baie vermeerder, kan dit ontsteking veroorsaak wat gepaard gaan met ´n witterige afskeiding.
ReplyDeleteVee altyd van voor na agter af. Drink ook bosbessiesap. Dit maak die urine suur, wat die groei van bakterieë teenwerk. Vir Candida kan jy ´n tampon in jogurt doop en dan in die vagina plaas. Eet ook so gereeld as moontlik bioaktiewe jogurt. Vermy die oormatige inname van alkohol en jy moet hard probeer om weg te bly van suiker suiker. Daar is verskillende swamteenmiddels beskikbaar om candida te behandel, vra jou apteker. Dit behoort na sowat twee weke te werk.
Indien jy ly aan stres kan dit ook die candida aanhelp, so ook sekere medikasie, diabetes en hormoonveranderinge.
Ek het raad nodig, ek is 24, het 'n witterige afskeiding, maar dit het nou erger geraak, is nou meer 'n waterige wit afskeiding, jeuk en brand nou en dan klein bietjie. Partykeer kom daar baie klein wit sagte stukkies saam die witterige afskeiding....
ReplyDeleteKan jy my dalk raad gee en wat ek kan gebruik?
Om te kyk of jy Candida het, maak 'n glas half-vol met water. Maak 'n goeie hoeveelheid nugter-spoeg in jou mond bymekaar (voor jy jou koffie of tee of wat ookal drink) en spoeg op die water. Los dit vir 'n halfuur. As jou spoeg nog op die water dryf, is jou Candida in beheer. As dit afgesak het na onder of stringe gemaak het, dan is jou Candida uit beheer.
ReplyDeleteRaad vir dieet: Bly weg van suiker, verminder jou melk-inname drasties, aartappels moet heeltemal vermy word. Rogbrood is aanvaarbaar. Kaas is ook 'n sondebok.
ek het n vraag oner by my vagina is daar klomp wit kolletjies maar dit kom nou al n hele ruk aan...so elke 4 tot 5 ..6 weke kom daar n kolletjie of twee yt en dit is nie asof jy dit kan afkrap nie...wat nou???
ReplyDeleteoja en ek sky wit goed af....altyd...nou al vandat ek gr4...5 was
ReplyDeleteEK WEET OOK NIE WAT AANGAAN NIE. MY MAAG PYN BAIE KEER NADAT EK GEEET HET EN DAN VOEL DIT HY SWEL. EK SAL NOU KYK OF EK DIT HET, MAR WAT DOEN EK? ek het soos erg gewig ook opgetel en ek probeer beter eet en als. ek probeer my bes maar niks kom reg nie. kan jy my dalk help?
ReplyDeleteHi there my babyboy is now 3mnths old he has sproei in his mouth.,what can i use to let it go away and in order not to spread?What can i use for it not to come back once it has healed,as my baby is in pain nd i would like to ease it...Thanking You
ReplyDeleteIf your baby experience pain you should see a doctor. You need antifungal medication for the baby and, if you are breastfeeding, antifungal cream for your breasts. If you feed your baby from a bottle, rinse the nipples and all pacifiers in a solution of equal parts water and vinegar eveery day and allow them to air dry to prevent fungus growth.
ReplyDeleteYou get a tea that helps for candida.
ReplyDeleteSend me an email and I will send the recipe to you.
Afrika Aartappel also have candida drops.
I can give you the detail of an agent who sells the drops.
Both the tea and drops are excellent!
Riana
rianavvz@vodamail.co.za
Can u pls sent me the tea recipy my baby is 5mnths now and his mouth is realy sore
DeleteMail rianavvz@vodamail.co.za
DeleteCan you please send me the resept of the tea for candida.
Deletecvanamelsfoort@gmail.com
Ek wil graag weet wat veroorsaak mond sproei en kan dit die stemmetjie here's maak???
ReplyDeleteBaie dankie
MOND SPROEI KOM BAIE BY BABAS VOOR DIS OMDAT HUL NIE SO BAIE SLUK SOOS ONS NIE SO DIE MELK BLY OP HUL TONG EN MOND WAT DAN SPROEI VEROORSAAK DIS NIE 'N SIEKTE NIE DIS NORMAAL AL WAT JY DOEN IS KRY GLISEREEN EN VEE BABA SE MONDJIE NA ELKE VOEDING MOOI UIT EN EKT GEVIND MET MY 2 KIDZ 'N DUMMY WERK OOK LEKKER SODAT DAAI MELK ALS MAAG TOE GAAN.
DeleteAs ek antibiotika drink, kry en defnitief 'n jukkerei en daarna kan dit 'n erge mondsproei gee. As jy antibiotika moet drink, drink 'n hoe dosis interflora daarmee saam, dit voorkom die juk as jy gelukkig is. Groete uit Oz
ReplyDeletewhat can you do to prevent candida alblicans?
ReplyDeleteDrink gereeld bosbessiesdap. Dit help om te verhoed dat enige bakterie vatplek kry by jou.
ReplyDeleteMy mouth is full just red my granny say it's sproeisels what can I use
ReplyDeleteMeng 1 dessertlepel gliserien en 2 mℓ boraks goed en smeer jou mond 3 maal per dag tot die sere gesond is. Moet nie gebruik indien jy asemhalingsprobleme het nie.
Delete