Soek op hierdie werf

Gebruik die alfabetiese gids om te soek vir mediese inligting of tradisionele boererate.

A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W Z Medisinale gebruike van kruie Kruiegids



30.6.09

Gastritis

Gastritis is die ontsteking van die maag, veral die maagslymvlies. Dit word normaalweg veroorsaak deur die oormatige gebruik van alkohol of anti-inflammatoriese middels.

3 comments :

  1. Ek wil graag weete ek het 2 operasies onlang gehad 3 nov 08 n obstruksie in my derm kanaal en vergroeisels wat glo baie was in my buik en derm die tweede operasie was i15 Des 09 sedert het ek vele problem soos as ek toilet toe gaan moet ek sit en urineer die laaste is te seer as ek staan om uit te kry ek het gedink die pyn sal nou iets van die verlede wees maar het intussen alweer n paar keer in die hospital beland weens ontwatering en tog neem ek so veel as moontlik vloeistof in maar die dr het gese die vergroeisels is nie kwaad aardig nie maar ek het my twyfels red ek sit presies nog met dieselfde pyn deur die nag word ek wakker van die buik krampe diaree ag net te veel om op te noem.

    Asb wat staan my te doen want die een dr verwys jou net weer na die ander.

    Dankie

    ReplyDelete
  2. Ek sal ook graag wil weet wat veroorsaak bogenoemde my dogter het dit nou so week terug laat afsny en sy het nog baie pyn kan iemand dalk hier antwoord op ons twee se probleem kan dit kanker veroorsaak want sederd die operasie kan sy nie eet nie dan het sy pyn is dit normaal

    ReplyDelete
  3. I hope you can give me a answer i am worried

    ReplyDelete