Vir skurwe voete smeer jy ´n bevogtiger aan jou voete. Sit dan ´n dun lagie vaseline op jou voetsole. Trek dan sokkies aan wat jy warm gemaak het in ´n droeër. Gaan slaap met die sokkies aan. Die volgende dag behoort jou voete baie beter te wees.
Boereraat:
Rol 'n gholfbal onder jou voete op lang vlugte om swelling te voorkom.
♦♦♦
Vir gebarste hakskene, week jou voete vir 'n hele rukkie in warm water met 'n handvol growwe sout in.
Doen dit net voor jy gaan slaap. Droog liggies af met 'n handdoek, smeer 'n dik laag vaseline oor jou voete, trek 'n plastieksakkie bo-oor en trek 'n paar sokkies bo-oor die sakkies. Klim in die bed en slaap.
29.10.15
Subscribe to:
Post Comments
(
Atom
)
My man se voete bars lelik oop hy dra elke dag skoene maar wanneer hy kaalvoet loop bars die voete oop dit is nie net die hak nie maar die hele voet. ons skuur sy voete twee maal per week, en sit 'n voetroom aan maar dit help nie. wat kan die oorsaak daarvan wees. hy se dit is seer.
ReplyDeleteGoeie more.
DeleteLaat sy yster toets.
Ek het vir jare gesukkel met erge gebarste voete, nie net die hakke nie, die hele voete, selfs die sagte dele, so erg gebars dat voete bloei. Ek kon baie keer nie op my voete trap nie, gesukkel om skoene aan te trek, voete kon nie buig agv die barste nie. Ek het baie produkte op die mark probeer maar niks het gehelp nie. Ek het selfs n podiatrist gaan sien en haar room/salf gebruik maar selfs dit het nie gehelp nie. Die produk op die mark wat wel effens gewerk het was fissan se bababoud salf, moet die een met die zinc oxide in wees. Omdat geen room/salf uitwendig gewerk het nie het ek besef my probleem is inwending. Ek is later ge-diagnoseer met n yster tekort, baie baie lae ystervlak. So laag dat ek elke 3maande n ysterdrip moes kry. Nou met n goeie normale ystervlak is my gebarste voete iets van die verlede. Baie baie sterkte, weet hoe seer dit is en hoe mens sukkel. Laat toets ystervlak, net miskien is dit ook die oorsaak
Groete
Heidi
Hi dis reeds waarmee ek so sukkel.Ek was voete elke dag en droog ook mooi af maar wat ek agter gekom het is dat as nie my voete met room smeer nie dan bars hulle in 3 dae se tyd oop.Dit raak partykeer so erg laat dit die heeltyd klop regdeur die nag en seer bly.As u enige middels het wat ek dalk ook kan gebruik ,sal baie dankbaar wees.
DeleteGroete Marno
My voete het n maand terug net begin pyn bo op die brug. Ek oefen my voete maar nog nie beter. Voel ek moet op my hakke loop. Raad asb
DeleteMy voete het n maand terug net begin pyn bo op die brug. Ek oefen my voete maar nog nie beter. Voel ek moet op my hakke loop. Raad asb
DeleteJou man het 'n doktersondersoek nodig. Intussen kan julle Bee Balm probeer.
ReplyDeleteMy voete swel net in die somer wat is die oorsaak en wat moet ek drink?
ReplyDelete'n Sekere hoeveelheid swelling in warm weer is natuurlik vir sekere persone, MAAR geswelde voete kan 'n simptoom van 'n ander onderliggende siektetoestand wees. BAIE BELANGRIK: Raadpleeg asseblief jou dokter.
ReplyDeleteWat jy kan doen is:
Bly van jou voete af.
Verminder jou soutinname.
Dra so min as moontlik sokkies en skoene.
Praat met jou dokter oor diuretiese middels.
Volg 'n gesonde lewensstyl.
Help, my voete stink. Ek was my voete gereeld. Droog dit mooi af, my naels is mooi skoon, my voete kry n gereelde pedikuur. Gebruik poeiers en spuite en niks help nie. Die ergste is ek is n nael tegnikus wat pedikure doen en mense raad gee, maar my eie voete stink. Wat kan ek gebruik.
ReplyDeletehi probeer koeksode. was jou voete daarmee, gooi ook in jou skoene.
DeleteDie dokter het vir my dogter perbloca voorgeskryf dit werk
DeleteDit klink asof jy reeds op die regte pad is. Wat jy by jou roetine kan voeg is om so nou en dan jou skoene en sokkies uit te trek. Moet ook nie jou skoene te styf vasmaak nie. Jy wil jou voete so goed as moontlik laat asemhaal. Deur dieselfde skoene elke dag aan te trek gee bakterieë die kans om te vermenigvuldig. Elke paar skoene moet 'n paar dae rus voor jy dit weer aantrek.
ReplyDeleteNeem 'n ekstra paar sokkies werk toe en trek dit halfpad deur die dag aan. Sokkies van katoen of sekere wolsoorte is reg. Probeer ook sokkies wat langafstandatlete gebruik.
Sorg dat jou skoene skoon is. Meeste skoene wat nie van leer gemaak is nie kan sommer in die wasmasjien gewas word. Skoene van plastiek gaan jou probleem net groter maak.
Hoe vry van bakterie is jou omgewing? Plekke waar jy gereeld kaalvoet loop, soos badkamers en slaapkamers, moet so skoon as moontlik wees.
Plaas 'n aartappel in die bed vir geswelde voete.
ReplyDeleteRou aartappel in fiebef, naby aan die pyn, werk definitief, of dit nou nek of voet is, dit help. Dit doen wonders vir enige gerekte spier.
DeleteEk is 59 jaar oud en sit met my regter voet wat verskriklik pyn en brand. As ek in die oggende opstaan kan ek amper nie op daardie voet trap
ReplyDeletenie,dit word beter as ek n paar tree geloop het maar word weer baie seer later.ek het agter gekom skoene met n sagte voetsool maak die pyn draagliker.
Die pyn was eers net in my hak, nou is dit in my enkel. ek was al 2 keer vir kortesoon inspuitings maar dit help net vir 2 mnd en is ook so seer dat ek
het regtig nie die 'guts' om weer te gaan nie,en ek glo ook nie dis goed vir my ligaam nie. ek is baie oorgewig dink u dat dit sal reg kom as ek gewig verloor.
Fitflop skoene werk baie goed vir my.
DeleteEk is 18jr (meisie) my voete swel elke keer tot bo my enkels. dit is nou al vir 6jr so. Ek was by 'n refleksoloog en by die dokter. Die refleksoloog se daar is vout met my lewer, bloedselle of -are en met my limfkliere.
ReplyDeleteMy voete swel as dit warm is, lank daarop staan/ loop, dit brand, pyn...selfs as ek kaal voet loop is dit te seer as dit geswel is.
Is daar oplossings om die brand, swelling, pyn te verlig/ verminder?
voete brand en pyn tot by enkels. oorgewig hoebloedduk
ReplyDeleteEk word nou 25jaar oud hierdie jaar.. Ek het aan die kante onder waar 'n mense se voete "kussings" is wat ek sal se lyk soos "ilte" en is baie hard. Kan dit dalk wees van te veel en heeldag kaalvoet loop of wat? En wat kan ek daaraan doen? Asook hierdie knoppies wat 'n mens aan die buite kant van 'n mens se enkels het, is daar so harde lagie vel en op die regter een voel soos 'n harde knoppie.. Kan dit dalk wees van dat ek met die een been onder die ander een sit as ek op 'n stoel sit of wat en wat kan ek doen om dit sagter beter te maak?
ReplyDeleteMy seuntjie is nou 15 maande oud. hy kry wat lyk na krampe in sy linker voetjie. die dr's het extrale geneem en hulle tel niks op nie. wat kan ek vir hom gee en hoe gaan ek weet dat dit definitief krampe is? sy voetjie trek na die linkerkant en die groot toon trek af.
ReplyDeleteDie beste raad is om hom na 'n spesialis te neem. Soek vir 'n ortopedis in jou omgewing.
ReplyDeleteEk is 22 jaar oud en my voete sweet onsaglik baie. My hande sweet nog my hele lewe en ek het met tyd maar gewoond aan dit geraak. Die afgelope 3 jaar het my voete net onsaglik baie begin sweet en stink. Ek is baie op my voete want ek is 'n skoonheids terapeut. Ek het nou al alls gedoen so ver as wat my kennis strek. Ek doen pedicure's vir die stink en ek drink chroom pille om te help met die sweet, maar niks help nie. Is chroom die regte ding om te drink?
ReplyDeleteAs ek nie egte silwer juwele dra nie dan slaan ek uit bv as ek armbande dra dan is dit 'n jeuk gevoel en so 2 weke terug het ek onder my voete uit geslaan en ek weet tot nou toe nie wat dit veroorsaak nie. Dit jeuk net so baie. Wat kan dit wees? HELP my asb!!!
gebruik die ou deodorant vir onderarmsroom "Mum" met die rooi dekseltjie
DeleteDie dokter het vir my dogter perbloca voorgeskryf dit werk
DeleteGebarste hakke asook die puisies aan die bo-arms: Gebruik Lynn saad wat fyngemaak is. Ryk aan Omega 3 6 9. Dit is ook goed vir gereelde maag.
ReplyDeleteSeer voete in die oggend wanneer u uit die bed klim. Verminder drasties u suiker inname
ReplyDeleteMy linkervoet brand geweldig op die kussing net onder die tone, ek gebruik bloeddruk pille en is diabeet 2. Kan dit dalk die oorsaak wees, my voet het al in die verlede ook gebrand voor ek nog bogenoemde pille gebruik het. Dit voel asof ek op die klein beentjies in my voet trap. Partykeer is dit bietjie beter, maar dit is heeltyd gevoelig.
ReplyDeleteJou probleme kan leefstylverwant wees. Oefening, oefening en nogmaals oefening.
ReplyDeletemy voete is baie seer net aan die binnekante voor jy die hak kry en dit swel net daar, wat is dit..
ReplyDeleteDie posisie wat jy beskryf kan na meer as een ding wees. Jy sal 'n voetheelkundige moet gaan spreek.
ReplyDeletenet my een voet jeuk, daar kom water blase uit, dit jik en dan krap ek dit stukkend. ek het my voet al behandel vir 'n swam maar dit verbeter nie... dit kom elke slag op die selfde plek uit.
ReplyDeleteMy voete jeuk verskriklik baie en swel. Tot by my enkels, was by die kliniek suster se my bloed suiker als is reg wat kan dit wees skoene pas ni mee nie.
DeleteHet jy al enige behandeling vir atleetvoet prober?
DeleteILTE ONDER DIE VOETE, WAT KAN EK GEBRUIK?
ReplyDeleteVra by die apteek vir spesiale pleisters vir eelte of jy kan dit laat wegsny deur 'n chiropodis.
DeleteGoeie dag, ek is 'n type 2 diabeet, voete jeuk verskriklik, binne sommer vervelig. Enige raad.
ReplyDeleteVoetprobleme is 'n algemene verskynsel by diabete. Klink asof jy sukkel met atleetvoet. Vra by jou apteek vir medikasie.
Deletemy voete brand vreeslik en dit swel.ek is op insulien en tel vreeslik gewig op help my asb
ReplyDeleteHet jy al enige raad gekry - ek kan dit nie meer uithou met my voete nie en tel ook gewig op
DeleteProbeer Axhilirit Ointment vir geswelde voete. Dit bevorder die bloedsomloop wat veral vir diabete van hulp is en help ook vir verskeie ander skete en kwale. Ek verlaat nooit die huis sonder die goed nie want dit werk vir omtrent als. Dit is huidiglik net in gesondheids winkels en apteke in die Wes Kaap beskikbaar en kan ook per pos bestel word. Die
ReplyDeletemy voete swel erg ek het longkanker en die waterpille help nie asb dis dringrnd ek soek raad ek het al gevoel in altwee my bene verloor
ReplyDeleteMum deodorantsalf met rooi dekseltjie
ReplyDeleteMy voete jeug permanent swel soms as ek sit maar die jeuk is baie erg. Enige raad?
ReplyDeleteEk het eelte onder my voete en dit is erg seer! Dit voel soos die bene wat uit kom. Plus ek suffer van thariod en is ook n bietjie baie oor gewig. Ek werk in n kombuis so ek staan ook die jele dag van 6 tot 6 op my voete. Hulle raak so erg seer dat my voete bloedrooi gaan en op geswel. Plus ek het n baie hoe brug en sukkel met skoen! Het jy dalk enige raad vir my? Wat kan ek op my voete sit of aan hulle doen om die pyn weg te vat? Asb help ek het my voete nodig
ReplyDeleteAs jy net die pyn probeer wegvat spreek jy net die simptome aan. Dit is erg om heeldag op jou voete te staan. Die beste ding wat jy kan doen is om gewig te verloor. Tot dan moet jy sorg dat jy goeie hardloopskoene dra wat die druk op jou voete effens sal absorber.
DeleteMy voete swel as dt warm is en wane ek beweeg en pyn ook. Dars ook n brandpyn in my kyte wat tot in my waaie en boude gan. Suk dringend raak kan dt ni meer vati,asb.
ReplyDelete'n Dokter sal dit moet diagnoseer.
DeleteMy seuntjie is 7 jaar oud en sukkel met warm voete al van 5 jaar oud. Ons het al Vitamine B medikasie gebruik wat nie eintlik werk. As hy kla van warm voete veral in die nag, tap ons eers 'n koue bad met voete daarin en maak dan n handoekie nat wat by sy voetjies le in die nag. Hy kan ook nie met duvet oor voete slaap nie agv die hitte. HELP asb dis vir hom 'n groot frustrasie!
ReplyDeleteEk het hier raad gesien: http://www.boererate.com/2011/08/grierson-gopalan-sindroom.html
DeleteDit kan ook 'n simptoom van iets anders wees. Mens moet ook eers vasstel of daar nie 'n ander gesondheidsprobleem is wat dit veroorsaak nie.
DeleteAnonymous 23/01/2014
ReplyDeleteEk het gebarste hakskene is baie seer en my voete bo by die brug jeuk verskriklik en ek krap dan lyk as of ek gebrand het en voete pyn ook baie in oggend as ek opstaan dan kan ek nie eens op die voete trap nie en ek is ook oorgewig.
My voete jik by tone.en swel as dit swel lyk my tone klein wat kan dit wees.
ReplyDeleteDit kan verskeie dinge wees. Dis maar gewoonlik beter om 'n dokter hieroor te sien.
DeleteDie kussings van my voete bars oop dit brand vreeslik en is pynlik wat kan ek doen is raadop help asseblief
ReplyDeleteDit kan deur verskeie dinge veroorsaak word. Een is diabetes. Uit die aard van die risiko is dit belangrik om 'n dokter hieroor te sien.
DeleteMy voete voel of dit aan die brand is en ek kan geen skoene dra behalf flipflops nie, anders wil ek mal word van die hitte. Dit voel nie warm as jy daaraan vat nie, maar dis kokend.
ReplyDeleteHet jy al enige boererate hiervoor probeer?
DeleteElo, beide my enkels het al 2 geswelde bolletjies en dis nie water wat opbou nie, ek sit heeldag voor 2 rekenaars en stap wel baie kere op en af, wat kan ek doen om die swelsels af te kry. Ek is nie regtig baie oorgewig nie
ReplyDeleteWat van een van daai lessenaars kry waarby jy staan?
DeleteEk kan vir n dag of 2 kaalvoet loop en dan eweskielik brand en jik my voete so dat ek nie eers op dit kan staan nie. My voete maak ook rooi blasies wat dan oop gaan droog word en dan skulfer die vel af. Ek moet elke 3de dag 'n allergex drink Want dadan jik my hele lyf van kop tot klein toon
ReplyDeleteMy voete het blase langs die kante en jeuk baie help my asb kan dit nie meer vat nie
ReplyDeleteMy ma kry blase op haar voete vir niks sy dra net slippers wat sag is en dan bars die goed en los n lelike letsel agter wat kan dit wees as enige iemand dalk weet asb
ReplyDeleteHi daar net my een voet jeuk, daar kom water blase uit, dit jik en dan krap ek dit stukkend. ek het my voet al behandel vir 'n swam maar dit verbeter nie... dit kom elke slag op die selfde plek uit. Ek wil al mal word van dit. Help asb
ReplyDeleteHi daar net my een voet jeuk, daar kom water blase uit, dit jik en dan krap ek dit stukkend. ek het my voet al behandel vir 'n swam maar dit verbeter nie... dit kom elke slag op die selfde plek uit. Ek wil al mal word van dit. Help asb
ReplyDeletehi , ek soek raad asb, my seuntjie 6jr oud, het 'n erfporsie gekry by sy pa se familie. Voetsole is gebars, snytjies waar tone is, hakskene sin raak bietjie erger, dit pyn nie. maar daar is 'n reuk. ek behandel maar leke louwarm water, smeer dan dik vaseline aan en sokkies,maar dit werk nou nie meer nie. Elke 1ste & 3de kind kry hierdie voete en hande siekte. Ek is nou al by avon produkte ook. help asb hy sal nie kan sandale aantrek of kaalvoet loop nie.
ReplyDeleteGoeie more.
DeleteLaat sy yster toets.
Ek het vir jare gesukkel met erge gebarste voete, nie net die hakke nie, die hele voete, selfs die sagte dele, so erg gebars dat voete bloei. Ek kon baie keer nie op my voete trap nie, gesukkel om skoene aan te trek, voete kon nie buig agv die barste nie. Ek het baie produkte op die mark probeer maar niks het gehelp nie. Ek het selfs n podiatrist gaan sien en haar room/salf gebruik maar selfs dit het nie gehelp nie. Die produk op die mark wat wel effens gewerk het was fissan se bababoud salf, moet die een met die zinc oxide in wees. Omdat geen room/salf uitwendig gewerk het nie het ek besef my probleem is inwending. Ek is later ge-diagnoseer met n yster tekort, baie baie lae ystervlak. So laag dat ek elke 3maande n ysterdrip moes kry. Nou met n goeie normale ystervlak is my gebarste voete iets van die verlede. Baie baie sterkte, weet hoe seer dit is en hoe mens sukkel. Laat toets ystervlak, net miskien is dit ook die oorsaak
Groete
Heidi
Hi. Soek raad my seun is 24 jaar oud. Sy voete onder by hek en onder tone het n klomp gate onder, by kla sy voete is ook seer enige raad
ReplyDeleteAltwee my froot tone is baie seer en dit is partykeer blou of wit bo aan die punte wat kan dit wees
ReplyDeleteAltwee my groot tone aan die bopunte is blou en partykeer wit dit is baie seer wat kan dit wees
ReplyDeleteGebarste hakke/skeurtjies by vingerpunte
ReplyDeleteMeng:botteltjie gliserien
Selfde hoeveelheid suurlemoen sap
Selfde hoeveelheid wit spiritus. Skud goed en smeer gereeld aan. Werk soos n bom.