
Die vyf voorlitte van elke hand is 'n baie belangrike deel van die anatomie.
Mediese inligting en boererate in Afrikaans - Ons bly op hoogte van die jongste navorsing oor 158 plante in wetenskaplike joernale ter ondersteuning van primêre gesondheidsorg.
Ek kry verskriklike pyn in my pinkie wanneer ek in koue water werk. Wat sal die oorsaak wees?
ReplyDeleteDruk jy gereeld jou vinger(s) in koue water? Daar is 'n toestand wat kan ontstaan indien jy dit gereeld doen. Gaan spreek jou dokter om uit te vind presies wat fout is.
ReplyDelete