Soek op hierdie werf

Gebruik die alfabetiese gids om te soek vir mediese inligting of tradisionele boererate.

A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W Z Medisinale gebruike van kruie Kruiegids



20.1.09

Verrekking

Verrekking is wanneer spier- of tendonvesels wat 'n spier aan 'n been verbind rek of skeur.

Die verrekte gedeelte sal seer wees, teer voel en geswel wees.

Hierdie besering vind normaalweg plaas wanneer die spiere koud of styf is. Die verkeerde uitrusting, soos drafskoene, dra ook grootliks by tot hierdie besering. 'n Swak postuur kan 'n bydraende faktor wees by hierdie besering.

Sorg dat jou spiere opgewarm is voor jy oefen en maak seker jy dra die regte skoene vir die oppervlak waarop jy oefen en jou voet.

3 comments :

  1. Anonymous27/8/11 18:29

    Kan iemand dalk help die agterkant van die hak is baie geswel en pyn so dat ek skaars kan loop dit voel of dit die hakbeen is as mens die agterkant van die hak druk die voet swel ook

    gee raad asb

    ReplyDelete
  2. Anonymous13/9/11 11:01

    Kan die Achilles spier wees. Indien dit is moet jy oefening doen wat jou kuitspier versterk. Een so 'n oefening is om op die bal van jou voet te staan en die res van die voet te lig vir 10 sekondes. Herhaal 'n paar keer. Doen dit gereeld. Jy kry ook spesiale verbande hiervoor te koop by die apteek.

    ReplyDelete
  3. Is daar dalk iemand met raad die agter Kant van my kuit is baie seer kani eers trap nie ,of normaal loop nie kryl ek daar seer

    ReplyDelete