Soek op hierdie werf

Gebruik die alfabetiese gids om te soek vir mediese inligting of tradisionele boererate.

A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W Z Medisinale gebruike van kruie Kruiegids


21.1.09

Tenniselmboog


Tenniselmboog word nie net deur tennis veroorsaak nie.

'n Voorarmspier wat rek kan tot inflammasie van die tendon lei wat hulle aan die boarmbeen verbind. Die aandoening word gewoonlik 'n tenniselmboog genoem vanweë die plek waar die pyn ervaar word.

Verreking kom veral voor wanneer 'n rukbeweging 'n spier of tendon laat verrek. Dit is veral geneig om te gebeur wanneer die spiere en tendons koud is.

Spiere wat verrek is is styf en seer en kan hewig saamtrek.

Die beste behandeling is om die spier te rus.

(foto G.I. Folk)

2 comments :

  1. Anonymous22/4/14 15:16

    Is daar enige raad daarvoor of is dit net dr toe?

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous13/5/14 11:14

      Laat jou arm rus om dit te herstel. Jy kan dokter toe gaan vir 'n inspuiting (baie seer) as jy vinnige verligting soek.

      Delete