Loading

Onderwerpe

A/H1N1-virus Aambeie Aandagtekort-hiperaktiwiteitsversteuring Aknee Akupressuur Allergieë Alzheimer’s Anemie Aneurisme Anorexia Nervosa Artritis Asma ATHV Atleetvoet Baarmoeder Baba Babalaas Beroerte Blaar Blaasinfeksie Blase Bleeksiekte Bloedarmoede Bloedsomloop Bloedvinte Boeke Boererate Borste Bosluiskoors Brandwonde Brein Breinontsteking Breinvliesontsteking Brongitis Buikloop Buikswelling Buisswangerskap Bulimia Nervosa Candida albicans Cholesterol Crohn-siekte Dehidrasie Depressie Diabetes Diarree Dieet Divertikulitis Doppe Duiselig Duitse masels Eelte Eierstokke Ekseem Ektopiese swangerskap Endometriose Ensefalitus Epilepsie Erektiele disfunksie Fallopiusbuis Fibromialgie Galblaas Galstene Gastritis Geboorte skenk Geboortebeperking Geelsug Gemoedstoestand Gesplete verhemelte Gewigsprobleme Gilles de la Tourette-sindroom Gordelroos Griep Grierson-Gopalan sindroom Groeipyne Haaslip Hardlywigheid Hare Hartsiektes Hipertensie HIV Hoes Hoofpyn Hormone Hoë bloeddruk Impotensie Inkontinensie Insekbyt Insomnia Insulien Jappiegriep Jig Kalium Karbonkels Keel Kliere Knie Koliek Koors Koorsblaar Krampe Kroniese Moegheid Sindroom Kunsmatige inseminasie Kurettasie Lewer Lippe Longontsteking Luieruitslag Maagpyn Maagseer Malaria Mangels Mantelvliesbreuk Masels Medisyne Meningitis Menopouse Menstruasie Migraine Mioom Miskraam Moesies Mondhigiëne Ménière-siekte Naarheid Naels Nek Neus Niere Oefening Oggendnaarheid Omlope Ontwatering Onvrugbaar Oogprobleme Ore Osteoporose Outisme Ovaria Ovulasie Pampoentjies Parasiete Penis Peptiese ulkus Pernio Pitswere Plooie Pre-eklampsie Prikkelbare-dermsindroom Prostaat Prostatitis Psoriase Psoriatiese artritis Puisies Raoultella Ornitholytica Ringwurm Rook Rubella Rugpyn Rumatiek Rumatoiede artritis Rustelose bene Seekosallergie Seks Senuwees Servikskanker Sinusitis Skarlakenkoors Skildklier Skilfers Skisofrenie Skouerontwrigting Skraap Skurfsiekte Slaaploosheid Slaapversteurings slukderm Snork Snye en skrape Sooibrand Spastiese kolon Spatare Speekselkliere Spierpyn Spierverrekking Spondilitis sportbeserings Sproei spysvertering Sterilisasie Stres Stuipe Suikersiekte Suur Swaminfeksie Swangerskap Sweet Tande Tandvleisontsteking Tendonitis Tenniselmboog Testis Tieners Tinea Tinnitus Tong Tourette-versteuring Trigomoniase Troshoofpyn Tuberkulose Tumor Ulseratiewe kolitis Uretritis Urienweginfeksie Vaginale infeksies Varkgriep Vasektomie Vel Verbygaande iskemiese aanval Vergiftiging Verkalkte are Verkoue Verrekking Verslawing Verstuiting Verswik Vet VIA Vigs Vingers Vitamiene Voeding Voedselvergiftiging Voete Voetskimmel Voorbehoedmiddels Vratte Vriesbrand Vrugbaarheid Vrugwater Waterblaas Waterpokkies Werwelontsteking Wind Wingerdgriep Wintershande Wintersore Wintersvoete Woedeuitbarstings Wurms

26.1.09

Swaminfeksie

Swaminfeksies word veroorsaak deur mikroskopiese klein swamme.

Volg 'n gesonde dieet om alle hardnekkige swaminfeksies blywend te genees. Neem multivitamien- en mineraalaanvullings om jou weerstand op te bou.

Soek mediese hulp indien die infeksie aanhou ondanks behandeling of terugkom.

7 comments:

  1. Anonymous7/9/10 13:39

    Ek het gewonder, as jy en jou kêrel oorgaan tot volle aksie, maar ek het nogsteeds al my klere aan, of ek nog steeds kan swanger raak? Ek het daarna wel gemenstrueer maar ek het nou so snaakse afskeiding (´n karamelerige kleur) en ek weet nie wat aangaan nie. Ek is op die pil (mercilon). Is daar enige rede om bekommerd te wees. Ek het nog nooit saam met iemand geslaap nie en is ook nie beplan om dit te doen nie, maar ek het net gewonder.

    ReplyDelete
  2. Dit hang natuurlik af hoe deurdringbaar jou klere wel is. Met onderklere is die moontlikheid daar dat van die semen wel hulle pad gevind het.
    Die afskeiding kan ´n vaginale infeksie wees. As dit jeukerig is, en onaangenaam ruik, gaan dadelik na jou apteek en kry medikasie vir ´n swaminfeksie. Dit kan die oorsaak wees van hormonale veranderinge bv. swangerskap, menopouse, die neem van die pil, die neem van antibiotika wat die normale flora van die vagina verander en ook (ek sê nie dis die oorsaak by jou nie!) swak higiëne.
    Voorkoming:
    Neem baie vloeistowwe, dra katoen onderklere, vermy sterk gegeurde seep en badolies en selfs gekleurde toiletpapier! Eet jogurt waneer jy antibiotika neem.

    ReplyDelete
  3. Ek het n rooi uitslag op my vagina net aan die een kant onder en 'n klein bietjie in die waai van my been. Dit jeuk baie en partykeer krap ek my stukkend veral in warm water ek het al 'n antibiotiese salf en 'n jeuksalf gebruik maar niks help nie. Ek het geen omgang gehad vir die laaste jaar nie so ek weet nie wat dit kan wees nie, dit word nie meer nie maar gaan ook nie weg nie. Ek wil nie dr toe gaan nie want dit is n bietjie ongemaklik want wat se 'n mens vir hom Ek is 42 jaar oud.

    ReplyDelete
  4. Anonymous7/9/10 13:41

    Dit sal die beste wees om die dokter te vra. Dit klink soos 'n swaminfeksie, maar ek kan nie met sekerheid sê nie. Sproei floreer in klam gedeeltes so maak seker jy bly so droog as moontlik. Dra ook katoen- pleks van nylononderklere en dra los klere. Dit is niks om oor skaam te wees nie. Meeste van ons dra die swamgis wat deur goeie bakterieë in bedwang gehou word. Stres, medikasie, siekte, badolies, parfuum of hormoonveranderinge kan hulle laat opvlam.

    ReplyDelete
  5. Annamarie van Deventer7/9/10 13:41

    Daar is navorsing gedoen by Tygerberg oor die gebruik van knoffel vir swaminfeksies (candida) .
    http://www.scienceinafrica.co.za/3garlic.htm

    ReplyDelete
  6. Anonymous17/1/11 10:34

    Ek het 'n ligte kolle op my rug, was by die dokter gewees. Sy het vir my antibiotika gegee en goed wat ek op my rug moet smeer. Sy het gese dit sal weggaan, maar dit raak nou erger. Dis lig van kleur, dit jeuk geensins, dit verspry net baie vinnig. Is daar enige iets wat ek dalk kan gebruik op opsmeer wat dit sal kan wegvat, ek is nou jonk en volgende jaar trou ek, sal graag dit wil weg he vir my troudag.

    ReplyDelete
  7. Anonymous19/1/11 10:24

    Hi, tinea versicolor is die ligte kolle wat op my rug is. My verloofde het die navorsing gaan doen en op dit afgekom, jy kry medikasie daarvoor. Daar baie dinge wat dit kan veroorsaak, maar mens moet altyd 'n tweede opinie kry! As my dokter vir die regte probleem behandel het was my probleem dalk lankal weg. Ek is net bly dit is geensins aansteeklik nie.

    ReplyDelete