Soek op hierdie werf

Gebruik die alfabetiese gids om te soek vir mediese inligting of tradisionele boererate.

A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W Z Medisinale gebruike van kruie Kruiegids



21.1.09

Die brandnetel is ´n wonderlike ding.

Brandnetel is ´n wonderlike ding. Sy sap laat die sure in die bloed neerslaan. Die niere kan dan van die gemors ontslae raak.

As daar te veel gemors gelyktydig by die niere aankom dan word die waterwerke verstop met al die modder. Burnet het reeds baie jare gelede vasgestel dat 5 druppels elke 2 uur net die ding is.

Hoe om jou druppels te maak: Pluk jong sappige groen brandnetel. Kap fyn en sit dit in ´n bottel. Bedek met alkohol, 26-30%.

skrywer: Peter M von Maltitz

1 comment :

  1. hi ek het al my galblaas, eierstokke, en baarmoeder verwyder as gevolg van groot probleme. Ek kry kort kort erge blaas infeksie met bloed in. As ek die medikasie op gebruik wat voorgeskryf word dan net 'n week later en dit begin weer. Help ek kan nie meer. Ek drink baie water en hou van fanta grape kan dit die oorsaak dalk wees. Ek drink so 1,5l water 'n dag. Dalene

    ReplyDelete