’n Tekort aan vitamien B1 kan ’n ernstige breinsiekte genaamd Wernicke enkefalopatie tot gevolg hê.
Die simptome sluit in verwarring, hallusinasies, koma, swak spierkoördinasie en sigprobleem. Sonder behandeling kan dit lei tot die dood van die pasiënt.
Dit word gesien as ’n metaboliese afwyking aangesien dit ook veroorsaak word deur probleme wat lei tot die versteuring van die metabolisme, voorbeelde hiervan is alkoholisme en anoreksie. In ernstige gevalle kan dit binne ure ’n aanvang neem.
Noodbehandeling sluit in ’n vitamien B-kompleks inspuiting.
Mediese inligting en boererate in Afrikaans - Ons bly op hoogte van die jongste navorsing oor 145 plante in wetenskaplike joernale ter ondersteuning van primêre gesondheidsorg.
Showing posts with label Wernicke enkefalopatie. Show all posts
Showing posts with label Wernicke enkefalopatie. Show all posts
Subscribe to:
Posts
(
Atom
)
