Mondsproei is 'n soort swaminfeksie. Dit kom meestal by babas, bejaardes en persone met HIV voor en kan uitgeken word aan opgehewe roomkleurige, witterige of geel plekkies binne-in die wange en keel. Dit kan lei tot oop sere en letsels indien dit nie behandel word nie.
Die beste behandeling is swamteenmiddels.
Raadpleeg asseblief ’n dokter as jy vermoed jy het mondsproei.
(foto : Karolina Grabowska)
Mediese inligting en boererate in Afrikaans - Ons bly op hoogte van die jongste navorsing oor 148 plante in wetenskaplike joernale ter ondersteuning van primêre gesondheidsorg.
Showing posts with label Mondsproei. Show all posts
Showing posts with label Mondsproei. Show all posts
23.4.24
Subscribe to:
Posts
(
Atom
)

