Breinvliesontsteking is ´n infeksie van die vlies om die brein en die breinstam.
Die tekens en simptome is die volgende:
´n Baie hoë koors- 39- 41 grade C
Erge hoofpyn
Fotofobie (ligsensitief)
Stywe nek
Styfheid van die beenspiere wat dit moeilik maak om die bene te buig
Naarheid en braking
Verlies aan eetlus
Moegheid
Geïrriteerdheid
´n Uitslag kan voorkom op die liggaam en bene
Die pasiënt het gewoonlik verkoue of griep gehad
Pampoentjies en masels kan lei tot breinvliesontsteking
(bydrae: Suster Barbara Pelser)
(foto: Liza Summer)
Mediese inligting en boererate in Afrikaans - Ons bly op hoogte van die jongste navorsing oor 148 plante in wetenskaplike joernale ter ondersteuning van primêre gesondheidsorg.
Showing posts with label Meningitis. Show all posts
Showing posts with label Meningitis. Show all posts
Subscribe to:
Posts
(
Atom
)

