Die blaarsap van die bontaalwyn word soms met warm water of kruietee gemeng en gedrink. Daar word geglo dat dit help om slym skoon te maak, die immuunstelsel te ondersteun
♦♦♦
Die vars blare van die kransaalwyn word gekap of fyngemaak en dan in water gekook om 'n tee of aftreksel te maak.
Dit word gedrink om immuniteit te versterk.
Medisinale gebruike van kruie
Mediese inligting en boererate in Afrikaans - Ons bly op hoogte van die jongste navorsing oor 145 plante in wetenskaplike joernale ter ondersteuning van primêre gesondheidsorg.
Showing posts with label Immuniteit. Show all posts

10.7.25
29.4.14
Immuniteit
Immuniteit is die liggaam se vermoë om teenliggaampies teen infeksies te produseer en infeksies te onthou.
Immuniteit word op verskeie maniere geskep:
• Keer dat infeksies in die liggaam kom; byvoorbeeld slym wat stofdeeltjies opvang.
• Dit maak vreemde mikrobes dood; byvoorbeeld witbloedselle wat na plekke met infeksie beweeg en mikrobes doodmaak, gifstowwe verwyder en teenliggaampies vervaardig wat verdere infeksie beveg. So word aansteeklike siektes soos waterpokkies en pampoentjies onthou en teenliggaampies word daarvoor vervaardig sodat jy dit nie weer kry nie.
• Oorgeerfde immuniteit; soms erf jy die genetiese voordeel om meer immuun te wees teen sekere infeksies.

Subscribe to:
Posts
(
Atom
)