Die Dhobie-jeuk kom gewoonlik voor op die been, veral in die lies. Dis basies ’n omloop op die been, maar kan ook na die skrotum versprei.
Dit kan nogal erg jeuk. Mense wat die Dhobie-jeuk kry is ook geneig om atleetvoet te kry.
(foto: Robert Gascoin)
Mediese inligting en boererate in Afrikaans - Ons bly op hoogte van die jongste navorsing oor 148 plante in wetenskaplike joernale ter ondersteuning van primêre gesondheidsorg.
Showing posts with label Dhobie-jeuk. Show all posts
Showing posts with label Dhobie-jeuk. Show all posts
27.9.21
Subscribe to:
Posts
(
Atom
)

