Die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes het bevestig dat daar ’n pampoentjies-uitbraak in Suid-Afrika is. Daar is geen rede tot kommer is nie. Die meeste gevalle is tans in KwaZulu-Natal, Mpumalanga en Gauteng.
Vir meer inligting oor pampoentjies simptome en behandeling 👈 volg die skakel.
Mediese inligting en boererate in Afrikaans - Ons bly op hoogte van die jongste navorsing oor 147 plante in wetenskaplike joernale ter ondersteuning van primêre gesondheidsorg.
31.5.23
Subscribe to:
Post Comments
(
Atom
)


No comments :
Post a Comment