Angs kan probleme met asemhaling veroorsaak omdat jou hartklop verander. Daar is medikasie hiervoor, maar jy kan ook sekere asemhalingsmetodes gebruik:
Sit gemaklik en asem diep in deur jou neus vir 6 sekondes. Sorg dat jy "deur jou maag" asem haal.
Hou die asem in vir 3 sekondes.
Laat dit stadig uitkom deur jou mond, maar sorg dat jou jou lippe amper op mekaar is.
Ontspan jy lyf terwyl jy dit doen.
Doen dit 10 keer.
Mediese inligting en boererate in Afrikaans - Ons bly op hoogte van die jongste navorsing oor 148 plante in wetenskaplike joernale ter ondersteuning van primêre gesondheidsorg.


No comments :
Post a Comment