Volgens navorsing gepubliseer in die Journal of Obstetrics and Gynecology het bevind dat vroue met chroniese pyn of ongemak rondom die vulva seks beter ervaar met die gebruik van Gabapentin. Dié medikasie is oorspronklik ontwikkel vir die behandeling van pyn veroorsaak deur fibromialgie.
Mediese inligting en boererate in Afrikaans - Ons bly op hoogte van die jongste navorsing oor 150 plante in wetenskaplike joernale ter ondersteuning van primêre gesondheidsorg.
3.8.20
Subscribe to:
Post Comments
(
Atom
)


No comments :
Post a Comment