Onlangse navorsing aan die Universiteit van Massachusetts Amherst het spesifiek gefokus om veranderlike faktore, soos fisieke aktiwiteit, wat ’n vrou se vermoë het om swanger te raak beïnvloed, beter te verstaan. Die bevinding van die studie dui daarop dat stap as oefening vroue kan help om swanger te raak.
Mediese inligting en boererate in Afrikaans - Ons bly op hoogte van die jongste navorsing oor 149 plante in wetenskaplike joernale ter ondersteuning van primêre gesondheidsorg.


No comments :
Post a Comment